Maplotter Motel at Hidden Eden

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maplotter Motel at Hidden Eden is 19,5 km buite die dorpie Delmas, 'n rustige en informele landbougebied met toegang tot Johannesburg, Pretoria, Emalahleni en die N12-hoofweg, geleë. Dié eiendom is 48 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Hidden Eden is 'n privaat funksielokaal, pizza-restaurant en kafee. Hidden Eden bedien ontbyt, kroegmaaltye en aandetes. Alle etes moet bespreek word en is nie by die besprekingstarief ingesluit nie.

Verblyf word in 'n unieke eenheid op die eiendom gebied. Een kamer is die Rooikamer met sy eie en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die ander kamer is die Gryskamer wat toegang tot sy eie stort en toilet het. Daar is 'n enkelkamer wat albei kamers by mekaar aansluit. Die eenheid beskik oor 'n leefarea met 'n enkelbed en 'n slaapbank, asook 'n kombuis en 'n privaat ingang. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die eiendom wat tot gaste se beskikking is.

Slaapplek

'n Bespreking by Maplotter Motel at Hidden Eden sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Baarshengel

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maplotter Motel At Hidden Eden gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za