Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mar-a-Stella Self Catering Family Retreat

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Disa-sirkel 4674, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 R1 610 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Mar-a-Stella Self Catering Family Retreat is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die pragtige kusdorpie Bettysbaai. Hierdie huis is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende wat wil ontspan, in 'n swembad swem en op die strand wil stap.

Dié huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, leefarea en 'n verhitte, binnenshuise swembad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is op die solder en het 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n kaggel en lei na 'n kuierarea met 'n rusbank, ekstra yskas, 2 etenstafels met stoele en 'n braai-area.

Die glasdeure lei na die verhitte, binnenshuise swembad en 'n balkon. Gratis WiFi is ook beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Mar-a-Stella Self Catering Family Retreat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Mar-a-Stella Self Catering Family Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Amelie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Disa-sirkel 4674, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mar-a-Stella Self Catering Family Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R2 300 R1 610
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 300
R2 300 R1 610
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Disa-sirkel 4674, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8640bfdf1396cb92c6da8a4ba2cd2d963c39216f3473a837e1c8da3202f836961b79dca2458ab3c0ddb6a72ccc9c1f602671?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 610 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 4674 Disa Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.3579452 18.8903578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem