Mar Adentro
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Augustines-weg, Plaas 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 400R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mar Adentro is 'n pragtige duplekshuis in Paternoster, naby die strand. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir gaste wat lief is vir die see en graag van die stadsgemaal wil ontsnap.
Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n slaaparea in die solder, asook 'n hoofbadkamer. Die 2 slaapkamers het koniningrootte-beddens en die en suite-badkamers het onderskeidelik 'n stort en 'n bad. Albei slaapkamers bied toegang tot die balkon en het 'n uitsig oor die see in die verte. Die solderslaaparea het 'n dubbelbed en die oorblywende badkamer het 'n stort. Beide die slaapkamers en die slaaparea in die solder word via verskeie trappe bereik. Die eerste verdieping bied 'n klein sitarea met 2 stoele. Die oopplan-leefarea is op die grondverdieping en het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea.
Die kombuis het ook 'n eiland met genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye kan geniet en is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis vloei saam met die sitarea wat gemaklike rusbanke voor die kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. WiFi is ook beskikbaar. Die eetarea het ekstra sitplek en daar is 'n etenstafel met genoeg sitplek vir al die gaste.
Die eenheid het sy eie ingang en daar is veilige parkeerplek. Dit is ook naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 764
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- St. Augustines-weg, Plaas 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Augustines-weg, Plaas 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap