LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marcuskraal Chalets | LekkeSlaap
+36

Marcuskraal Chalets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Marcuskraal Chalets is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Olifantsriviervallei geleë. Met tariewe wat gemik is op die plaaslike mark, bied Marcuskraal 'n bekostigbare naweekwegbreek vir persone wat die pragtige Sederberg- en Weskusstreek wil ontdek.

Let asseblief daarop dat daar 2 tipes verblyf is en slegs 2 chalets het 'n Jacuzzi.

Verblyf beskik oor 6 luukse kamers met 'n kombuisie, patio en 2 chalets met 'n patio en geen Jacuzzi nie. Dié chalets het 3 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, en word omring deur pragtige sitrusbome. Al die chalets het 'n braai op die patio.

Gaste het toegang tot 'n swembad wat sowat 50 m van die chalets af is.

Marcuskraal Chalets is ongeveer 20 km van Citrusdal af en is 2 uur se ry van Kaapstad af. Die ligging maak dit ideaal vir naweekbesoekers op soek na ontvlugting uit die stad maar wat nie 'n groot gedeelte van die naweek agter die stuur wil spandeer nie. Dit is ook ideaal vir diegene wat op reis is tussen die Kaap en Namibië. Ons is net 1,5 km van die N7 af en daar is 'n teerpad van die N7 af tot op die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 104 resensies vir Marcuskraal Chalets
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marcuskraal Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyYjMxMjgzLTBjZjEtNGI1MC1iODc2LWUyZDY4YzJjY2UyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 Marcuskraal Citrusdal 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.439533193189 18.942712934577
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!