LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+46
Selfsorg in Citrusdal

Marcuskraal Chalets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 261 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
A'ishah D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Relaxing, amazing, refreshing! Loved it. Quiet, clean and serene. Kids loved the dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

It was absolutely amazing. The stay was great. Very tranquil and the chalet was so clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneeqah M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Great place, relaxing, very quiet. Excellent stay, very chilled and quiet. Awesome king-size bed. The view is fabulous and having the orange trees right on our doorstep is great. Very friendly staff, had visits from their very passive and friendly dogs. Jacuzzi was super nice, temperature just perfect. Best place in winter; it's our go-to weekend away. It's our second time there and we are definitely coming again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roswitha Margaret T
1 nag
5.0
Jul 2026

Absolutely amazing! Stay was awesome! This was a last minute booking as our other accommodation let us down, but we were definitely not disappointed. The host was very friendly. The kitchenette was a nice addition to the chalet. After a long day, the hot shower was exactly what was needed. We made use of the braai facilities, which was lovely to have right on our stoep. The night was cold, but the Aircon did a wonderful job keeping us nice and toasty. The only complaint I have is that the one night was too short! We are definitely going back and spending more evenings there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margarietha C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Awesome weekend away. We had the most amazing time as always. It was our 3rd time visiting and will go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorita V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was heerlik. Ons het baie lekker gerus. Was sommer baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxwell S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was presies wat ek wou he. Baie rustig, mooiste view ooit. Het fantasies gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Ontspannend en perfek! Ons het die naweek in een van die chalets gebly, en dit was absoluut heerlik! Die omgewing is pragtig en rustig – perfek as jy net wil wegkom van die stad se gejaag. Die chalet self was netjies, goed toegerus en baie gemaklik. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, en die jacuzzi het dit ekstra spesiaal gemaak. Ons het veral die stilte en die natuurskoon geniet – dis regtig ’n plek waar mens kan ontspan en herlaai. Die diens was vriendelik en behulpsaam, en ons het van die begin af welkom gevoel. Ons sal beslis weer teruggaan en kan dit sterk aanbeveel vir enigiemand wat ’n rustige wegbreek soek. Baie dankie vir ’n wonderlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaye-Ann L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Ons nuwe wegbreekplek! Ongelooflik pragtig, die ligging skep 'n ongelooflike natuurlike gevoel. Chalet #1 die beste, baie netjies toegerus met alles wat ons so nodig kry. Ons sal beslis weer bespreek. As jy wil ontsnap aan die stadse gewoel, hierdie plek is jou keuse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Krisjan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 329

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 325
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 325
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 325
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyYjMxMjgzLTBjZjEtNGI1MC1iODc2LWUyZDY4YzJjY2UyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 325 per nag, vir 2 mense 261 5 1 5 Marcuskraal Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.439533193189 18.942712934577
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang