Mare Nostrum Sweet Sixteen

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mare Nostrum Sweet Sixteen is ’n lieflike vakansiehuis in ’n veilige kompleks in Keurboomstrand. Dié kusdorp is aan die voet van ’n boomryke berg, langs die warm waters van die Indiese Oseaan en bied ’n salige omgewing vir gaste wat op soek is na ’n wegbreek.

Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste en het lieflike uitsigte oor die see en die boomryke omgewing. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die ander slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers met ’n stort-oor-bad óf net ’n stort.

Die kombuis is met ’n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien sowel as 'n tuimeldroër in die motorhuis. Ander geriewe sluit ’n braai-area en veilige parkeerplek vir 2 voertuie in.

Daar is ’n skouspelagtige blouvlag strand met 'n private sekuriteitstoegang naby die kompleks en gaste kan swem, water-ski, visvang of per boot of kano in die area rondvaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Mare Nostrum Sweet Sixteen sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mare Nostrum Sweet Sixteen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false