+27

Marelda's Accommodation

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Sound Of Jura Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kom bly by die ideale vakansie-bestemming aan die Weskus waar Marelda's gerief en vriendelike gasvryheid bied om jou verblyf een vir die boeke te maak!

Die huis het 3 baie netjiese eenhede wat volledig gemeubileer en toegerus is, en beddegoed en handdoeke insluit. Die verblyf sluit die Drieslaapkamer-selfsorghuis, Eenslaapkamer-woonstel en Die Grot in. Elke eenheid het 'n TV, DStv en WiFi.

Privaat braaigeriewe en veilige onderparkeerplek is beskikbaar. Die huis maak gebruik van sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Willem V
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker gebly by Marelda's. Die ontvangs was uitstekend. Baie dankie vir uitstekende diens, ons kom definitief weer.
Nov 2025
Alison C
Saam met vriende
5.0
Very relaxing. My stay was really good, accommodation was clean, neat and tidy. Loved the fact that there was WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Nikki P
5.0
Gerieflik, skoon, netjies, stil, gemaklik, en baie veilig. Ek het baie veilig gevoel in die plekke waar ek gebly het en die sluitingstelsel was baie g...
Sien meer
Jun 2025
Adri H
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker. Gasvryheid is tops.
Des 2024
Jacqueline C
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Diens was perfek. Sal enigiets weer daarheen wil gaan.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2 Sound Of Jura Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marelda's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Sound Of Jura Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a20e902c317fb9df582224a397392f6a13c95e492c93c8e2f821e3efd22fc61e36b3231d959f67db846501c0e59a59852d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 2 Sound Of Jura Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.9989356 17.9438069
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang