- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Nottingham Road, Kensington, 2094, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Margaret's Place ideaal geleë in een van die mees nostalgiese voorstede van Johannesburg. Weg van die geroesemoes in die bekoorlike omgewing van Kensington.
Verblyf is ideaal vir sakereisigers, paartjies en klein gesinne.
Daar is 5 selfsorg eenhede wat geskik is vir 2 of 3 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer en kombuis.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Dié plek is ook troeteldiervriendelik.
Doendinge in die omgewing sluit wildritte en begeleide staptogte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die eenheid het 1 klein slaapkamer met 'n dubbelbed, en suite-badkmare en ten volle toegeruste kombuis. Die eenheid is geskik vir 1 volwassene of 'n paartjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste in 1 kamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer, 'n TV-kamer met 'n slaapbank en 'n volledig toegeruste kombuisie. Die slaapbank is geskik vir 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is oopplan en uitgelê as 'n sit-slaapkamer en sluit ook 'n kombuisie in. Daar is 'n koninggrootte-bed, of 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n spa-bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is oopplan en uitgelê as 'n sit-slaapkamer/kombuisie met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n slaapbank met 'n en suite-badkamer. Die slaapbank is geskik vir maksimum 2 kinders onder die ouderdom van 12.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Veldeen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet