Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margate Sands

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harleystraat, Margate, 4280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 470 R1 976 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Margate Sands is ideaal vir diegene op soek na 'n prettige wegbreek aan die warm Suidkus. Ons is ideaal op die strand geleë en bied uitstekende geriewe op die perseel wat die hele gesin gelukkig sal hou en waar jy herinneringe kan maak wat jou ewig sal bybly.

Die luukse, ruim, ten volle toegeruste woonstelle bied al die nodige geriewe vir 'n heerlike vakansie, insluitend 'n skoonmaakdiens. Alle woonstelle het lugversorging en daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers wat gemaklike slaapplek bied vir tot 8 mense. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede en derde slaapkamer en 'n slaapbank in die sitkamer. Die woonstel het 'n groot verskeidenheid toebehore, insluitend 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Geriewe op die perseel sluit in 'n speletjieskamer, buitelug-swembad, mini-gholf en 'n wêreldklas-spa.

Hierdie bekroonde oord het die perfekte ligging en is ook toegerus vir konferensies en funksies met talle restaurante, kroeë, sport- en strandaktiwiteite op jou drumpel. Ons is op Margate se gewilde hoofstrand net 153 km suid van Durban geleë en ons instansie bied 63 luukse drieslaapkamerwoonstelle wat op die Indiese Oseaan uitkyk.

Let. asb op:
Margate Sands se jaarlikse Harley Davidson Motorfiets-fees week: 27 April tot 1 Mei 2018. Hierdie week kan moontlik baie raserig wees.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Margate Sands
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 826

Jaar gelys 9

Ligging

  • Harleystraat, Margate, 4280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Margate Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 470
R2 470 R1 976
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 470
R2 470 R1 976
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harleystraat, Margate, 4280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf213d05cfc8fab7b2f6c04806bcb65e009e1337abcc4409a060bdb4958fe26bf862011ded9413cd2b8d83d113a5545e15cd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 470 nouVanaf R1 976 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Harley Street Margate 4280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.862219 30.370308
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem