Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marianne's B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Marianne's B&B
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Baie netjies, goeie klientediens, vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marianne's B&B se terugvoer

Baie dankie, Yolande. Dankie vir jou mooi woorde en ons sien uit om weer julle persoonlik te verwelkom in die toekoms.

Marianne's B&B
Retha G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Retha G

Baie gerieflik naby die hospitaal en baie veilig.

Mense doen baie moeite vir ons as ons iets vra. Hulle huiwer glad nie en is altyd vriendelik. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marianne's B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Retha. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Marianne's B&B
Sanette C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het uit haar pad gegaan om ons gelukkig en welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marianne's B&B se terugvoer

Beste Sanette, Baie dankie vir die mooi woorde, dit was 'n plesier om julle by ons te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Marianne's B&B
Johannes V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Puik diens en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marianne's B&B se terugvoer

Dankie vir julle mooi woorde. Julle was baie maklike gaste om te hê. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien en verwelkom.

Marianne's B&B
Connie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Connie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers netjies en skoon.

Baie naby aan Steve Biko Hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R600
R600 R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annie Botha-rylaan 87, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0227c305fd740e91f32be0aa1b6f1108411ad3bc6d0d18c4c7470fdfc588e0f80e5f481abdf3a7224b3dd1f0d22fe0c501e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 87 Annie Botha Avenue Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7332162 28.2116572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem