Maribelle's Bed and Breakfast
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Sarette N - Apr 2024
Algehele gradering
Het voldoen aan ons verwagting.
Loren S - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely.
Hendrik S - Apr 2024
Algehele gradering
Stil, netjies, rustig.
Anzel R - Mrt 2024
Algehele gradering
Will come again soon.
Jans R - Des 2023
Algehele gradering
Vat hom rustig.
Shereze D - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Andrew M - Nov 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay. Thank you.
Lucille J - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Onkabetse M - Okt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Justina P - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful hosts. The place was clean and comfortable. I will definitely be back.
Marthinus K - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf. Mooiste tuin. Warm gasvryheid.
Douwlina G - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was heel lekker.
Ina S - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was rustig en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.
Morne V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging en netjiese kamers.
Annke Y - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie diens!
Edmund J - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig, vriendelik, goed geleë.
Richard P - Mrt 2023
Algehele gradering
Friendly attentive service; well-appointed accommodation.
Nellie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Caitlin S - Des 2022
Algehele gradering
Had a really great stay.
Connie B - Nov 2022
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik, kamers was skoon en netjies.
Lees meerKobus S - Okt 2022
Algehele gradering
Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Charne V - Okt 2022
Algehele gradering
Tropiese atmosfeer.
Bronwyn B - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Andrew S - Jun 2022
Algehele gradering
'n Heerlike oornagstop.
Jan B - Jun 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Delete D - Mrt 2022
Algehele gradering
Altogether lovely!
Christo S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, baie vriendelike diens.
Martin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Susan M - Nov 2021
Algehele gradering
Die beddegoed het gestink en die handdoek was pateties. Verder was dit 'n mooi plek.
Maribelle's Bed and Breakfast se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Dit was verbasend om dit lees. Ons is al meer as 16 jaar wat ons die besigheid bedryf en dis die eerste keer dat ons so iets sien. Die gas was baie vriendelik, maar sy het persoonlik nie gekla nie en niks vir ons gesê nie.
Beate A - Feb 2021
Algehele gradering
Very good!
Anonieme gas - Jan 2021
Algehele gradering
Annette V - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Liz T - Jan 2020
Algehele gradering
Good value and impeccable service.
Gloria K - Des 2019
Algehele gradering
Very friendly owners. Place is very neat, easy to locate.
Roelien J - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met heerlike ontbyt.
Marie A - Feb 2019
Algehele gradering
For older visitors.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vir ouer besoekers.
Lieflike en skoon geriewe met vriendelike personeel. Baie stil.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jane D - Feb 2019
Algehele gradering
Felt like home, which I loved.
Erina J - Des 2018
Algehele gradering
‘n Baie lekker ervaring.
Leanie B - Aug 2018
Algehele gradering
Puik diens en eienaars stap die ekstra myl vir uitstekende diens.
Christelle D - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige plek.
Mariaan B - Jul 2018
Algehele gradering
Comfortable accommodation in peaceful surroundings.
Meliska K - Jan 2018
Algehele gradering
Bevredigend/
Leona J - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Maribelle's Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Harold S - Sep 2017
Algehele gradering
I felt like I was at home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit het gevoel asof ek tuis was.
Ek het 'n wonderlike tyd by Maribelle's B&B gehad. Ons het tuis gevoel. Chris en sy vrou het ons soos familie behandel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maribelle's Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you very much for your review.
Bronwin H - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome B&B and we loved the accommodation and friendly staff.
Isebel V - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf met 'n vriendelike gasheer en vrou wat ons ontvang en gehelp het.
Yolandi B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Musinguzi B - Sep 2016
Algehele gradering
Maribelle's is simply a home away from home!
Joyce G - Aug 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf, baie netjies en ek sal die plekkie vir seker aanbeveel.
Alan P - Aug 2016
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld in ’n stil en veilige omgewing in Pretoria-Oos.
Carol L - Jul 2016
Algehele gradering
Most enjoyable stay in comfortable accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Genotvolle verblyf in gerieflike akkommodasie.
Ons het ons verblyf by Maribelle's in Pretoria terdeë geniet. Chris en Isabelle is baie gasvry en gaan uit hul pad om te verseker dat gaste goed na gekyk word. Die kamers is silwerskoon en baie gemaklik. Ontbyt was heerlik en gemaak volgens bestelling. Ons was dol daaroor om by die swembad te sit en kyk hoe die voëltjies kom eet by die voerstasies!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jaco N - Jun 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Janine V - Jun 2016
Algehele gradering
Was baie mooi!
Stephan K - Mei 2016
Algehele gradering
Diens, vriendelikheid en atmosfeer wat jou verseker sal laat terugkom.
Nieuwlandt A - Jan 2016
Algehele gradering
Zalig.
Maribelle's Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you very much for the kind words.
Regards
Chris
Marilyn H - Mei 2015
Algehele gradering
Maribelle's Bed & Breakfast is surely a pleasant place to stay.
Lizelle L - Feb 2015
Algehele gradering
Ons verblyf by Maribelle's was baie lekker gewees. Chris en Isabelle het ons met ons aankoms tuis en op ons gemak laat voel.
Letz B - Aug 2014
Algehele gradering
Great hospitality!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom