Middelburg Akkommodasie by Marie se Huisie | LekkeSlaap
+8

Marie se Huisie

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benniestraat 12, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Marie se Huisie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë.

Dié bekoorlike Karoo-huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Die agtertuin het 'n tuintjie met 'n groot boom. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar indien gereël.

Die eiendom is net 450 m vanaf die skole en die middedorp.

Slaapplek

’n Bespreking by Marie se Huisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Marie se Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Benniestraat 12, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marie se Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benniestraat 12, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkksprbZGdWmJa1JPXlirgyNeJWDBlZYVlGqXvVy7pfkB3iOoZv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 5 persone) 9 5 1 5 12 Bennie Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.493895133796 25.002520815973
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za