Marilani Selfsorg-eenheid

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stil, rustig en ontspannend. Ons het oornag en het baie lekker gebly, alles wat mens nodig het, is daar. Ons gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer hier oornag. Was baie sentraal geleë vanwaar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great. Sal beslis weer gebruik. Baie lekker, alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Very happy with Marilani, it was perfect for what we needed. Perfect location for us while we needed to be in Pretoria. Quiet, lovely location. The birds woke us in the mornings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Prakties en ruim. Dit was perfek vir ons doel en aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Baie rustige area, lekker om met die geluide van die voëls wakker te word. Baie lekker gekuier en gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lezanne N
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Gerieflik, ruim en bekostigbaar. Dit was goed geleë en bekostigbaar vir ons.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Gemaklik. Ons het alles tot beskikking gehad wat ons vir die 2 aande nodig gehad het. Voorstel - sit 'n non-slip matjie in die stort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ray-jean W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Nov 2025

Outyds, lugreëling werk nie, geen wasmasjien, honde, trappe, min muurproppe. Nie lekker gebly nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Joleen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik, goed toegerus, stil en veilige omgewing. Rustige omgewing, ruim eenheid, goed toegerus. Naby winkelsentrum en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Ons was vyf mense in die eenheid. Die blyplek is ruim en baie veilig. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 534 Vuurklip Street, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ece10a0ef8f5368828110fd258de7982ce057e8155622a11827330cd6539c0df3d04d7f3bf98cdca50f91d938926396c40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 40 5 1 5 534 Vuurklip Street Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.75648279774 28.31806917791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang