Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Caribe 42 - Marina Martinique

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir La Caribe 42 - Marina Martinique
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cobus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi.

Baie mooi plek en omgewing. Marina Martinique 42 was mooi binne. Beddegoed was nie baie skoon nie. Asblik was nie uitgegooi nie. Ander mense se skoene in die kaste gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place served the purpose of our visit.

The dishes were not packed away from the previous guests. The blinds do not work. They did not clean the place properly before we arrived - previous guests' hairpins and hair on the table.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect break away.

Such a lovely stay and conveniently located. Our travel agent was just superb!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameron Fish F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron Fish F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and comfortable.

Double bed too small for me and my wife. Otherwise lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charissa N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charissa N
Saam met vriende

Goeie ligging, lekker blyplek vir 'n paar aande.

Ons het baie lekker gebly by Marina Martinique 42. Die ligging is uitstekend en die plekkie is baie mooi. Die enigste negatiewe opmerking wat ons het, is dat dit nie baie mooi skoongemaak is nie. Daar was vuil merke in die yskas en in die kaste en baie stof op plekke. Ons algehele indruk van die plek was goed en ons het lekker gebly vir die 2 aande wat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cleo T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lieflik.

Die agent was baie behulpsaam en die plek was mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna M

Aangenaam.

Ek was baie impressed met die bedding en meubels. Die tipe meubels ens. wat huiseienaars gebruik as hulle hulle vakansiehuise uithuur, of selfs oorde, is vir my 'n aanduiding hoe eienaars of bestuurders oor hulself en die voornemende gaste voel. Ongelukkig was die microwave nie skoon nie. Koffie wat intussen hard geword het in die houer, wat moontlik deur 'n vorige gas gebruik was, was nog net so in dieselfde toestand. Kon nêrens swartsakke kry nie. Daar was loadshedding. Ek is nie seker of daar 'n inverter beskikbaar was nie. Plek was netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberley A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and quiet.

Just wish there was a local shop within the Marina Martinique and also facilities. Restaurant was far from where we stayed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zoliswa H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoliswa H
Saam met vriende

Beautiful.

The place is beautiful and tranquil. We had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caryn A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn A
Gesin met klein kinders

Beautiful, clean, relaxing.

This place is extremely stunning. Everything was so neat and tidy. I will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungi M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungi M
Saam met vriende

Just out of this world - a beautiful gem.

Marina community is very welcoming and very friendly. The entire place is a never-ending beautiful dream. Words fail to describe the beauty and the architectural style of Marina Martinique. The place is well maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel T
Saam met vriende

Perfekte verblyf vir wegglip uit stad se gewoel!

Moderne eenheid, baie netjies. Perfekte verblyf vir ons 4 volwassenes, al die nodige geriewe is voorsien. Baie dankie ons het jul verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleen G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen G

Goed! 5-ster!

Beslis die gemaklikste huis weg van die huis af!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port au prince-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3139ea8b9df8a00f45a75c0a1d008c43e22cfd9b223640b9d4a9124d6d0375c4c385370a90dfd62439dbdcfeb9fdb7c298af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Port au prince drive Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.071192577814 24.916301499515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem