Marina Point - Port Owen
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan, Marina Point, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Marina Point - Port Owen is 'n tripleks in 'n veilige kompleks aan die Bergrivieroewer in Port Owen. Die huis deel 'n jetty met die buurhuis en het direkte toegang tot die waterweë in die kompleks.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solder, en het slaapplek vir 8. Elke kamer het 'n dubbelbed en die solder het lugversorging en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het lugversorging, lei na 'n privaat balkon en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en dubbelwasbak. Die tweede badkamer is op die tweede verdieping en word deur al die ander kamers gedeel.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus, en die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area.
Doendinge sluit bootvaarte op die rivier, voëlkyk, roei op die kanale, swem by die nabygeleë strande en seiljagvaarte in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Port Owen-rylaan, Marina Point, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Marina Point - Port Owen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan, Marina Point, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom