Marina Sands 24
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan, Marina Sands Eenheid 24, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Marina Sands 24 is 'n lieflike selfsorgeenheid in die veilige Marina Sands-kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dit is stapafstand vanaf restaurante by die see.
Hierdie eenheid is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Die sitarea langsaan het 'n slaapbank, 'n slim-TV met Netflix en Showmax en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en see. Draagbare braaigeriewe en 'n bankie word voorsien. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Marina Sands 24 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 2
Ligging
- Dolphin-rylaan, Marina Sands Eenheid 24, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Sands 24 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan, Marina Sands Eenheid 24, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom