LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marina View | LekkeSlaap
+28

Marina View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Village 820, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Marina View is op die tweede verdieping van 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n Griekse styl in die veilige Marina Village-kompleks in Club Mykonos, Langebaan. Dit bied 'n uitsig oor die marina en is pragtig versier met marmerteëls en outomatiese blindings vir swierige, stylvolle verblyf.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, 2 wasbakke en 'n toegeboude toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n tafeltjie met 2 stoele en gemaklike rusbanke. Daar is skuifdeure in die leefarea wat na 'n privaat patio met buitesitplek lei.

Daar is ook 'n beskutte, ingeboude braai-area en 'n privaat swembad vir inwoners.

Die Marina Village-kompleks het verskeie gemeenskaplike geriewe soos gehalte-restaurante, 'n kasino en 'n spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Marina View
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marina Village 820, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marina View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Village 820, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9783ee73bf04f19df4c21d79a33f12ae38d6e6ec2ca3376ad3078b641ff062add47978f88619eeea236e718095065f4732f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750  per nag(plek vir 6) 7 5 1 5 820 Marina Village Mykonos 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.045750081878 18.04090495806
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!