Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina View

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 9 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place-kompleks, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marina View is 'n ruim grondvloerwoonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dié moderne selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n ontbythoekie. Die leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n beskutte stoep. Die stoep het 'n sitarea waar gaste kan ontspan en braai. WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het 'n mooi uitsig oor die seewaterkanale en gaste kan met die kano vaar, swem, visvang en snorkel. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel met een aangewes onderdakparkeerplek by die voordeur. Daar is 'n speelarea langs die kompleks en gaste kan Marina se klein wildpark, wêreldklasrestaurant op die perseel, waterpark en buite-gimnasium geniet, of net gaan vir 'n stappie en die mooi flora waardeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina View sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Marina View
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Ligging

  • Kingston Place-kompleks, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marina View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place-kompleks, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2baaaa7032e6769aa20af02e4c03be804bcec22e119ca310150e3a0d5f12ced5bbb8ee79ea546c619e31e2dfc18f3820fca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Kingston Place Complex Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.07370528384 24.913553997027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem