Marina Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marina Views skuil op die marina se punt in Marina Da Gama en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n lieflike berg- en marina-uitsig. Marina Da Gama is 6 minute se ry vanaf Muizenberg se strand en Surfer's Corner. Dis ook naby verskeie restaurante en winkels.

Verblyf word gebied in selfsorgkamers wat goed toegerus is. Elke kamer het privaat patio's met braaigeriewe. Al die kamers het toegang tot 2 gemeenskaplike waterkant-patio's met lieflike uitsigte oor die marina en op die berge. Elke selfsorgkamer het 'n en suite-badkamer, linne, kussings, bedkassies met lampies, stoele, koffietafel, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, ketel, yskas, broodrooster, mikrogolf, warmplaat, eetgerei, breekware, lessenaar, strykyster, strykplank en 'n haardroër.

Kajakke en trapbootjies is gratis beskikbaar om op die riviermond en marina-waterweë te gebruik. Privaat wasgoedgeriewe kan gereël word en daar is parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marina Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za