LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marina Views | LekkeSlaap
+29

Marina Views

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Marina Views
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rina B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir jou geld.

Fantasties ligging, baie modern en baie goed toegerus, als wat jy nodig het (behalwe 'n haardroër). Sal weer by Marina Views tuisgaan.

Bernina H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat cosy place.

We had a blast. Very friendly host.

Nuriesa F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuriesa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very romantic and private.

We had such an amazing experience. I will most definitely recommend Marina Views to anyone that seeks quality time with your partner or just some quality time to yourself. A safe environment, the most friendly staff. A very kind-hearted lady J, your warm welcome and goodbye is highly appreciated. Thank you for making our stay at Marina Views amazzzzzzing. I will most definitely visit again. Hopefully soon. Thank you Gary and staff

Leehanne V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leehanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute bliss.

Marina Views is a beautiful property with the friendliest host, Gary. You can take the canoes or paddle boats out on the water at no extra cost. They also have a small little Weber for every unit which is perfect for a late afternoon braai next to the water.

Chandré S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marina views is 'n stukkie hemel op aarde!

Die plekkie doen die siel goed. Dis so rustig. Dis verskriklik mooi en netjies. Gary (die eienaar) is baie vriendelik en behulpsaam.

Chandre A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die perfekte plek om weg te kom van die stad se gewoel.

Dit is waarde vir jou geld.

Amanda H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Pragtig rustig.

Pragtige verblyf, mooiste uitsig, naby natuur, verfrissend en baie hulpvaardig. Gaan uit hul pad om te help.

Lize D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik pragtig en stylvol.

Ons is mal oor Marina Views. Dit het die mooiste uitsig, en is skoon en netjies. Sal oor en oor teruggaan.

Ben H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Ons verblyf was onvergeetlik, skoon, netjies, gerieflik en die uitsig en direkte omgewing was 'n bonus wat ons altyd sal onthou en aanbeveel.

Garth S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met mooi uitsig.

Dit was stormweer in die Kaap maar ons het baie lekker gebly, geslaap met gordyne oop en mooi uitsig op die berg en water. Baie veilig gevoel en naby aan Muizenberg en dan Kalkbaai, St James en Simonstad.

Zantelle M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjiese verblyf met goeie waarde vir geld.

Marina Views bied presies dit wat jy sien op foto's. Baie mooi en netjiese geriewe. Die ligging is asemrowend mooi en ek wens ons kon meer tyd daar spandeer om dit ten volle te benut. Welgedaan, Gary. Jy oortref jouself!

Danie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede.

Geriewe in die kamer, beddens en beddegoed was van hoë gehalte, wonderlike uitsig! Vreedsaam en rustige atmosfeer.

Riana V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Die eienaar was gesellig en het 'n tydjie afgeknoop vir 'n toer. Die kamer was groot, stunning en modern. Die uitsig was pragtig en die rustigheid is net wat die siel benodig! Perfek vir 'n nag se rus en ook vir 'n week se verblyf!

Ewald J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald J
Saam met vriende

Fantastiese ligging met ongelooflike uitsigte. Die perseel en kamers is baie netjies. Gasvryheid van die boonste gehalte.

Die perseel en kamers is baie netjies. Gasvryheid van die boonste gehalte. Kanaal wat deur die area loop se water is silwerskoon en skep 'n baie gemaklike gevoel.

Kobus D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon kamer met die mooiste uitsig en rustigheid.

Ons het net een nag oorgeslaap, maar dit was skoon, goed uiteengelê en die ontvangs (alhoewel ons eers 9 uur die aand opgedaag het) was baie vriendelik. Die uitsig die volgende oggend was pragtig en die rustigheid was net wat ons nodig gehad het. Ons gaan weer daar oorbly, volgende keer net langer.

Jacques H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Bo verwagting. Pragtige plek en vriendelike eienaar en personeel. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Theodore C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

I had a wonderful stay at Marina Views, it is the best. The assistance that I received from the stuff was great. Keep it up. I felt like i was at home away from home, I will definitely return to Marina!

Nazereen A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazereen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, pragtige kamers en perfekte ligging!

Was een van die mooiste plekke waar ons al was. So rustig. Voel jy is op 'n eilandjie.

Iglesias D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Iglesias D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer teruggaan. Wens ons kon langer bly.

Die eienaar, Gary, het ons somer baie gemaklik en tuis laat voel tydens die ontvangs. Ons het ook die gratis WiFi geniet.

Francois L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great view en dienste.

So goed ons bly weer daar 10de November. Sal graag omdat daar nie breakfast bedien word nie dit self kan doen, eiers bak en bacon. Net 'n voorstel.

Christie R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christie R
Enkelreisiger

Perfekte verblyf.

Ongelooflike uitsig. Beslis vir mense wat die rustigheid van die natuur kan waardeer.

Andrid B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Crisp, clean and fresh! Lovely host who kept in touch not only before we arrived but even after we checked out. Just loved it!

Lezanne N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk met hoe netjies en skoon die plek is. Topgehalte!

Wel gedaan! 'n Uitstekende slaapplek gewees. Nuut en skoon en topgehalte bykomstighede. Sal definitief weer gaan oorslaap.

Tamlyn D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamlyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsame verblyf.

Dis 'n great plek as jy op soek is na 'n plek wat rustig is. Maar nie heeltemal buite ide dorp nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful stay.

It's a great place if you are looking at going somewhere that is peaceful. But not exactly out of town.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Claudia K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and peaceful.

We just want to say a huge thank you to Gary for the great service and hospitality that was shown to us. We had a great and peaceful weekend there, we loved everything about your establishment. We will definitely be back soon for a visit and we will recommend Marina Views to everyone we know.

Chantal P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Fantastiese verblyf, fantastiese ligging.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admirals Walk 25 , Marina Da Gama, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn7gf68Cl4JlvWKnrJDfrN2A2ndfGf1QijM8w7yCqZGNlaC3aBR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 25 Admirals Walk, Marina Da Gama Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.09468277883 18.474234874031
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!