8 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 8 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 25 Admirals Walk, Marina Da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Marina Views skuil op die marina se punt in Marina Da Gama en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n lieflike berg- en marina-uitsig. Marina Da Gama is 6 minute se ry vanaf Muizenberg se strand en Surfer's Corner. Dis ook naby verskeie restaurante en winkels geleë.
Al die kamers en gemeenskaplike areas is op die grondverdieping. Elke kamer het ’n privaat stoep met braaigeriewe en toegang tot 2 grondverdieping gemeenskaplike waterkant-dekke met lieflike uitsigte oor die marina en op die berge.
Elke selfsorgkamer het 'n en suite-badkamer, linne, kussings, bedkassies met lampies, stoele, 'n koffietafel, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n ketel, yskas, broodrooster, mikrogolf, warmplaat, eetgerei, breekware, 'n lessenaar, strykyster, strykplank en 'n haardroër.
Kajakke en trapbootjies is gratis beskikbaar om in die riviermond en marina-waterweë te gebruik. Privaat wasgoedgeriewe kan gereël word en daar is parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarik HG Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 25 Admirals Walk, Marina Da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Marina Views het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Admirals Walk, Marina Da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang