Marina Village Penthouse
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Village 825, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Marina Village Penthouse is 'n prentjiemooi blyplek in Club Mykonos en gee gaste die kans om te ontsnap na elegante verblyf aan die kus met toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Die dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel langs die kaggel. Dit lei na die sitarea waar daar baie natuurlike lig, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV is.
Die skuifdeur bied toegang tot 'n privaat balkon met buitemeubels, gasbraaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die weste van die Club Mykonos-marina.
Slaapplek
’n Bespreking by Marina Village Penthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Marina Village 825, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Village 825, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom