Markon Marine 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Markon Marine 3 is in die gewilde gesinsvakansiebestemming, Margate, aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamers het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir basiese selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met plaaslike kanale.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter sekuriteitshekke, so gaste kan met ’n geruste hart vakansie hou.

Slaapplek

'n Bespreking by Markon Marine 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
4 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Markon Marine 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za