Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Marloth Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariska O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska O
Saam met vriende

Lekker, gerus.

Dit was so lekker om daar te woon! Baie lekker en naby aan die hek. Baie dankie vir goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marloth Cottage is modern, netjies en goed ingerig. Die swembad is 'n groot bonus.

Marloth Cottage was baie gerieflik en ons het sommer lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het lekker gebly. Die kombuis was goed toegerus en alles het gewerk. Alles was skoon en netjies, en die braai-area was lekker groot en gerieflik. Die swembad het ook welkome lafenis gebied!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Alles was baie netjies en skoon. Die WiFi was puik en ons het baie lekker daar gekuier. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Rus vir jou siel.

Rustige aande om die vuur, nagapie kom vir 'n vinnige besoek terwyl jy jou verlustig aan die naggeluide. So wonderlik om die diere amper op jou stoep kos te gee, die kameelperd wat vroeg oggend kom totsiens sê en die wildebeeste wat uitbundig aan gehardloop kom om saam ontbyt te kom eet. Bonus die swembad om in af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely. Beautiful cottage, comfortable. Thank you to the helpful staff.

The animals visiting us there was extra special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riani M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riani M
Gesin met klein kinders

Lekker gerus.

Lekker rustige plekkie as mens net bietjie wil wegkom van die besige lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

It was one amazing experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor B
Besigheidsreis

Netjies en skoon.

Sal julle weer gebruik, plek is netjies en skoon. Baie mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 4306, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d070b742f6917f783cbcd442788f15809c592f0ee37eb6de028447817fe6515a27a20a3c35828d63813f65c318f37b717fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 4306 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.361885 31.8066254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem