Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Sanbonani

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 380

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Marloth Sanbonani
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Aimee-lee V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aimee-lee V
Saam met vriende

Baie mooi, maar vir wat mens betaal moet die skoonmaakdiens beter wees.

Ons het baie lekker vakansie gehou by Marloth Sanbonani, maar ongelukkig was daar met die aankoms een of ander knaagdierontlasting in die kombuis, op die toonbank, in die kamers, en op die vensterbank wat eers skoongemaak moes word (ons het dit self skoongemaak). Ek vermoed dit behoort dalk aan nagapies wat iewers die huis binnekom as hy leeg staan, want daar was geen tekens van muise of rotte nie. Die res van die huis was mooi skoon behalwe die stoep wat 'n goeie vee nodig gehad het om ontslae te raak van blare en takke. Die lugversorging in die huis werk op 'n voorafbetalingsmeter, maar die eenhede hou redelik lank. Ons het R100 per lugversorger vir 3 aande gekoop en daar was nog eenhede oor aan die einde. Die huis is mooi modern binne, die meubels is mooi, die beddens is mooi oorgetrek en gemaklik om op te slaap, en die WiFi is vinnig genoeg om musiek te luister of YouTube te kyk. Let wel, die skadunet wat in die fotos oor die plonspoel is, is nie meer daar nie, so as mens in die somer in hom wil sit, sit mens ongelukkig direk in die son vir meeste van die dag. Ons het baie wild gesien van die stoep af: baie sebras, blouwildebeeste, baie vlakvarke, 'n kameelperd, ens. Die ligging naby die rivier is perfek vir besoekers wat so veel as moontlik diere wil sien. Die paaie na Marloth Sanbonani toe was ook mooi ten spyte van reën vroeër die week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons sal kyk na die punte wat gemaak is om te verbeter. Groete

Marloth Sanbonani
Tokkie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie pragtig onderhou. Baie diere. Rustige omgewing. Ons kom weer!

Dra ons dank aan die eienaar van hierdie woning oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Groete

Marloth Sanbonani
Kim B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim B
Gesin met klein kinders

Bush paradise.

We had a lovely stay at Sanbonani. The chalet has everything you need and is set out well. I wouldn't say it can comfortably accommodate 6 adults as noted on the website though, I would say 4 adults and 2 small children. The kitchen had everything you need, a stove, microwave, big fridge and all the utensils. The rooms and bathrooms are spacious and modern and all bedding is supplied. The location is great as it is near the river and the animals come right to your patio every day. The ability to buy electricity units for the aircon is great, it's easy to do and updates immediately. There is also free wifi - always a plus. There are a few things that can be improved on: The expectation is that you wash your own dishes - which is fine, but I had to wash a lot of items before we were able to use them. The countertops and floor were also not very clean. We, unfortunately, could not swim in the pool as the chlorine level was extremely high, I believe this has been reported before. Please also take note that the geyser is switched off, so as soon as you arrive, go to switch it on at the DB board. Otherwise, it was a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Thank you for the feedback.

Marloth Sanbonani
Anette B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette B
Gesin met tieners

Natuur op sy beste. Lekker gerus by Marloth Sanbonani.

Ons het ons kuier by Marloth Sanbonani baie geniet. Die daaglikse besoekers uit die natuur was 'n belewenis vir die kinders. Nie elke dag wat 'n koedoe of vlakvark by jou kom kuier op jou stoep nie. Die huis is toegerus met alles wat mens nodig het. Ek sou net gehou het van 'n plekkie in die badkamer om my badhanddoek op te hang maar dis maar net persoonlike voorkeur. Mal oor die grootte van die swembad, net genoeg om lekker af te koel. Sou nice gewees het as die skadunet oor die swembad was soos op die foto's. Die swembadwater het nie baie lekker geruik nie, dalk net gereeld chloor of iets ingooi, alhoewel dit nou nie so erg was dat mens nie kon swem nie. Vir mense wat hou van eenvoud is hierdie plek perfek. Sal beslis weer hierheen kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer. Groete, Wilmari.

Marloth Sanbonani
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Doreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker blyplek. Grondpaaie net 'n bietjie rof.

Die aanwysings oor waar jy jou sleutel moet kry, is verwarrend. Jy kry dit nie by die hek soos gedink nie, maar vorentoe by die mall by Field Service Security groep. Dit kan meer duidelik aan kliënte gemaak word dat dit nie by die hek, wat ons gedink het die Field Service Agent by is, verkrygbaar is nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Goeie Dag,

Dankie vir die terugvoering. Ons sal kyk daarna.

Groete

Marloth Sanbonani
Lizelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V
Gesin met tieners

Wonderlike, rustige week. Beste ondervinding met diere!

Die huisie is baie oulik en gerieflik. Daar kan dalk na nuwe beddens/matrasse gekyk word. Verder was als regtig wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Dankie vir terugvoering, Ons nuwe beddens is oppad.

Groete

Marloth Sanbonani
Andries R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries R
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Geen badhanddoeke, skoppie was gekraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.
Ek sal uitvind hoekom geen badhanddoeeke gelos is nie. Jammer vir die ongerief.
Groete

Marloth Sanbonani
Marnel M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike plek.

Alles wat mens nodig het vir 'n naweek wegbreek. Ons het baie lekker gerus en avontuur geniet in die oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by ons te sien.

Marloth Sanbonani
Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspan.

Baie lekker plek om te bly met al die wilde diere wat kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by ons te sien.

Marloth Sanbonani
Gary L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gary L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay and the animals that visited. The unit was very clean and very neat outside as well.

I would recommend more comfortable seating on the patio as the wooden bench is not the most comfortable. The seating around the fire pit was a challenge as the concrete benches and paving was infested with ants making sitting around the fire totally impossible. Apart from the above, it was a lovely unit and a very enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Thank you for the feedback, and the suggestion. We will attend to the ant problem.

Kind Regards, Wilmari.

Marloth Sanbonani
Morne P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hot but epic.

Sanbonani was a great place to stay. Everything is working, the pool is there but it’s more like a hot tub with the heat we had. A lot of animals all around you. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer.

Marloth Sanbonani
Wikus M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus M
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld en goed opgepas!

Het Sanbonani se ligging perfek gevind met goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Ons is vreeslik bly om te hoor julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Sanbonani

Marloth Sanbonani
Ruan S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal elke keer daar gaan bly wanneer ons weer gaan!

Bekostigbaar, naby die Krokodilrivier en naby Krokodilbrug. Dis 'n baie lekker plek vir so 4 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Baie Dankie Ruan,

Hoop ons sien jou sommer gou weer.

Groete,
Wilmari

Marloth Sanbonani
Noel W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Noel W
Gesin met tieners

Peaceful.

Beautiful setting, neat and clean house. Had everything you needed for a quick get away.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsaam.

Pragtige ligging, netjies en skoon huis. Het alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Dear Noel,

Thank you for the feedback. We are very happy you enjoyed the stay.

Kind regards,
Wilmari

Marloth Sanbonani
Anri V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anri V
Gesin met klein kinders

Ons het die verblyf baie geniet, huisie is ideaal vir klein gesin, alles wat jy nodig het is daar.

Al waarmee ons nie gelukkig was nie, is dat die swembad nie mooi skoongemaak was nie en ek dit moes self doen. Verder baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek sal dit aanspreek met bestuur. Jammer vir die ongerief.

Groete
Wilmari

Marloth Sanbonani
Anmar S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar S
Gesin met tieners

Fantasties.

Plekkie is nommer 1 en die nagapies was oulik om te sien. Hulle kan dalk net nog stoele in sit om buite te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Baie dankie, ons sal nota maak.
Groete,
Wilmari

Marloth Sanbonani
Ondela L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ondela L
Saam met vriende

Beautiful house and great location.

Loved the place. Everything about it is stunning. A coffee making machine would make it even more spectacular though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Thank you for the feedback, and the suggestion.

Kind Regards,
Wilmari

Marloth Sanbonani
Annecke S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annecke S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Rustig en gerieflik. Ideale wegbreek vir ons gesin.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Sanbonani se terugvoer

Baie dankie, ek hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Marloth Sanbonani
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Porcupine-straat 644, Marlothpark, Malelane, 1043, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA226f69eefc23accd72e7320bd6c62a38c22b8b3d18d04314c0998f253798425a4741426f14be51077b7f5d3ddb2916652318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 644 Porcupine Street Marloth Park 1043 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.361601055562 31.760500375178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem