Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlothii Safari House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Marlothii Safari House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wendy J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy J

Lovely time in God's creation.

We had a lovely stay and Santa was very helpful and kind. A lovely quiet spot where we could enjoy the animals coming to visit. Loved the little family of 5 bush babies that came for bananas each evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas & Juanita M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas & Juanita M
Saam met vriende

Baie lekker gekuier! Sal weer gaan.

Uitstekende kommunikasie, swembad 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die hoogtepunt was die besoeke van die diere en die kinders wat die diere kon voer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn V
Gesin met klein kinders

Amazing stay

Animals all around and the most adorable bush babys. Very calm and relaxed, will definitely book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sydney H
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ons kuier by Marlothii Safari House was baie aangenaam. Die verantwoordelike persoon: Santa was baie gaaf en ons van die begin af laat tuis voel. Ons kinders het die wildlewe baie geniet. Die vlakvarkte, kudu's en zebra's wat op die stoep kom groet het was vir hulle 'n goeie ervaring. Ek sal vir seker hulle weer besoek as ons 'n naweekwegbreek in daai area reël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V
Saam met vriende

Rustig, gerieflik, ontspannend, heerlik in natuur.

Dankie Santa vir heerlike verwelkoming en omgee. Ons het heerlik gekuier, was deur die dag in Kruger maar het die rustigheid van Marlothii geniet in die aand. Huis is goed toe gerus, alles wat nodig is, is daar. Die nagapies en "Genet Kat" was 'n bonus en ook al die ander diere wat kom groet het. Sal Marlothii definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak B
Saam met vriende

Lekker rustig en alles wat jy nodig het is byderhand.

Die verblyf is lekker, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ek sal enige tyd weer teruggaan na Marlothii. Die ontvangs en diens was wonderlik en die nagapies en diere wat kom draai het was wonderlik. Ek sal Marlothii enige tyd aanbeveel en Santa se gasvryheid kry 'n mens nie sommer enige plek nie. Dankie vir als. Sal gou weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothii Safari House se terugvoer

Dankie Isak, julle was ook 5-ster gaste en dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Marlothii Safari House
Cindy C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C
Gesin met klein kinders

Amazing bush therapy.

What a lovely home in the bush! We enjoyed a long weekend stay in August and loved every moment. The quiet of the bush, being visited by Giraffe, Warthog, Kudu, Zebra and a beautiful first sighting for me a beautiful large-spotted genet. Early evening we heard the lions and hyena's from across the Crocodile River. The resident bush babies were so beautiful to have visit us while sitting around the fire in the evenings. Marlothii Safari House was equipped with everything we needed and more and Santa was extremely helpful and informative. I highly recommend Marlothii Safari House, you won't be disappointed. Thank you Santa!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl B
Gesin met klein kinders

Was baie lekker by die diere.

Baie dankie Santa. Santa het ons baie goed verwelkom en al die nodige dinge uiteengesit. Ons het baie lekker gekuier. Sien uit om weer volgende jaar terug te gaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whayne S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whayne S
Gesin met tieners

Clean, neat and everything to accommodate visitors.

Thank you to Santa, wonderful person with a great holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved it!

We had a great week at Marloth 1483. It's a beautiful big house with a very nice big terras and swimming pool. The house has everything you need. Every day we had warthogs visiting and zebras. Santa is very nice and makes you feel right at home. She even lend one of her cars to use, so we could visit Lions Spruit and other areas! We had such a great time and will definitely book Marloth 1483 again if we are on vacation in South Africa. Thank you so much for a wonderful time Santa!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Dit was puik gereël deur almal betrokke. Ons het baie lekker gebly en als was soos verwag. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker!

Baie netjies met baie goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothii Safari House se terugvoer

Hi Willem
Dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle in ons huis te ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Santa en Ericka

Marlothii Safari House
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1483, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MDVjM2VjLWZlZGUtNGY4YS05YzJjLWMwNTkxZWIzMmY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 1483 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.346766056046 31.764925830689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem