+8
Selfsorg in Rexford

Marly Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Maksimum van 2 gaste word toegelaat. Geen partytjies en stil ure van 22:00–08:00 nie. Geen troeteldiere en geen kinders word toegelaat nie. Hierdie is 'n streng rookvrye eiendom. Om veiligheidsredes mag slegs brikette in die Weber op die houtdek gebruik word. Spaar asseblief water, aangesien die area waterskaars is. Parkering is altyd aan die regterkant van die oprit. Die elektrisiteitsbord is in die gangkas geleë. Die eenheid het 'n TV, en gaste word versoek om asseblief hul eie stroom-aanmeldbesonderhede te gebruik. Vir gaste se veiligheid, moenie verby die dek na die hoofhuis loop nie, aangesien 'n alarm in daardie area geaktiveer is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 130
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 130
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Rexford Road, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59c7b42e456e6a5ce423a48f2bffc6b2d051765732580ff7e61074b03b7481ce9d04a1c6a90a41cfe8575ed8108023fb4df1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 15 Rexford Road Rexford 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0638393 23.0763025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang