Maroela House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maroela House is in Loevenstein in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dis die perfekte plek vir toeriste of sakereisigers wat naby die sakegebiede in Bellville, Tygervallei, Parow en Stellenbosch of enige plek in Kaapstad wil wees.

Maroela House het 11 kamers wat elkeen lugversorging, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar en gratis WiFi het.

Gaste kan gerus die swembad of die konferensiegeriewe gebruik. Ontbyt is op aanvraag en teen ekstra kostes beskikbaar.

Maroela House is sowat 5 tot 10 minute vanaf plaaslike winkelsentrums, gholfbane en plaaslike restaurante geleë.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maroela House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za