Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroelani Reserve

Lodge
Eenheid Vyf: Luxury Bush House
Vanaf
Vanaf R4 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luxury Bush House is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar WiFi, 'n kamerdiens en skoonmaakdiens. Die villa het 'n professionele gids en privaat wildvoertuig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere wat goed opgelei is word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
- Die Honeymoon Bush Villa is 2,5 km vanaf die hooflodge en gaste sal vervoer word vir etes en wildritte.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid Een: Treehouse Villa
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke Treehouse Villa is 3 m in die lug en het groot glasdeure om te verseker dat die eenheid met natuurlike lig gevul is. Elke villa het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n buitestort met 'n bos-uitsig. Tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n kamerdiens en skoonmaakdiens word voorsien. Verder is daar 'n houtdek met 'n hangmat en uitsig op die berg en oor die bos.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas

Eenheid 2: Treehouse Villa

  • Minikroeg

Eenheid 3: Treehouse Villa

Eenheid vier: Honeymoon Bush Villa
Vanaf
Vanaf R14 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Honeymoon Bush Villa is 2,5 km vanaf die hooflodge en gaste sal vervoer word vir etes en wildritte. Dié villa het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, bad en 'n buitestort in die tuin. Beddens kan vir kinders onder 10 gereël word. Tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi, 'n kamerdiens en skoonmaakdiens is beskikbaar. Gaste het hier 'n privaat swembad met 'n mooi uitsig. Braaigeriewe word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere wat goed opgelei is word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
- Die Honeymoon Bush Villa is 2,5 km vanaf die hooflodge en gaste sal vervoer word vir etes en wildritte.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Riverbed Honeymoon Suite
Vanaf
Vanaf R18 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie romantiese wittebroodsuite het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n oopplan-badkamer met 'n luukse bad. Die eenheid spog ook met 'n buitestort, 'n Nespresso-masjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander kenmerke sluit 'n privaat plonspoel, sagte leunstoele op die balkon en 'n uitsig oor die pragtige platteland. Die slaapkamer, sitarea en balkon spog met 'n rivierbedding-uitsig waar alle soorte wild, insluitend soms luiperds, gesien kan word. Die suite is 2,5 km van die hooflodge af geleë en bied privaatheid en rustigheid aan paartjies. Dit het 'n luukse tentvoorkoms met glasvensters wat vanaf die vloer tot die plafon strek, 'n buitestort en privaat plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Huisreëls

- Troeteldiere wat goed opgelei is word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
- Die Honeymoon Bush Villa is 2,5 km vanaf die hooflodge en gaste sal vervoer word vir etes en wildritte.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Klaserie-weg/R40, Klaserie-weg, R40 Maroelani Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847a05e8012b639a90713e49d48cfce8c223cc1dff1aa23ae15057000e5c83cae13af5a95b2166a5250a3d9df19217370a32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Off Klaserie Road/R40 Klaserie Rd, R40 Maroelani Private Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -24.233831657202 30.888552330472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem