Marquard Huis
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Watt-straat 22, Marquard, 9610, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marquard Huis bied 'n unieke mengsel van oud en nuut en is in Marquard dorp geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat die Oos-Vrystaat en Lesotho wil verken terwyl hulle eg Suid-Afrikaanse gasvryheid beleef. Marquard is net 45 minute van Maseru, Lesotho af en 30 minute vanaf die kersiehoofstad, Ficksburg.
Die verblyf bestaan uit 4 elegante kamers wat smaakvol en in warm skakerings versier is. Elke kamer het lugversorging en geriewe soos 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit by die tarief en word by Oppi Stoep Restaurant oorkant die pad bedien. Jy kan ook middagete en aandete met 'n plattelandse atmosfeer hier geniet, direk na jou Marquard Huis-kamer bestel, of in die rustige teetuin ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Van Der Watt-straat 22, Marquard, 9610, Vrystaat
- Gaste dink Marquard Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marquard Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Watt-straat 22, Marquard, 9610, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom