Marrakech Guest House
58 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselslaan 5, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Marrakech is 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jare in Morokko, Java, Egipte en Afrika aangeskaf is.
Marrakech is toegespits op gaste se behoeftes en bied puik verblyf teen billike tariewe. Ons het 7 stylvolle kamers, waarvan 5 kamers deure het wat lei na die sonnige tuin vol voëltjies. Daar is ook 2 selfsorgeenhede.
Al 9 slaapkamers het en suite-badkamers met storte en baddens, lugversorging, TV's met DStv, en WiFi. Rook is verbode in al die kamers.
Ons ligging is gerieflik en ons het trou- en konferensiegeriewe. Ons swembad- en stoep-area is ideaal vir mengeldrankiepartytjies en daar is ook braaiplek beskikbaar.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 58 resensies vir Marrakech Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ligging
- Wesselslaan 5, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Marrakech Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselslaan 5, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom