Marrakech Guest House
Opsomming van Resensie
Athol S - Mei 2022
Gemiddeld
Baie lekker gekuier. Charles en Henry is uitstekende gashere, dinamies en eksentriek. Sal vir seker weer daar gaan oornag.
Amelia O - Apr 2022
Gemiddeld
Comfortable.
Carlien J - Mrt 2022
Gemiddeld
Perfek.
Aidene V - Mrt 2022
Gemiddeld
Very dissapointing, The place was not up to standard. Very run down,.
Greg F - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie rustig en vreeslike mooi tuin.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die teruvoer, ek waardeer dit opreg. Hoop om you gou weer te sien.
Vriendelike groete aan ons almal by Marrakech.
Lee T - Jan 2022
Gemiddeld
Stukkie hemel in Bloemfontein.
Marrakech Guest House se terugvoer
Waardeer regtig julle terugvoer. Was net 'n groot plesier om julle te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Hennie
Christine G - Jan 2022
Gemiddeld
Absoluut salig.
Tanja J - Nov 2021
Gemiddeld
Rustige wegbreek naby die stad.
Helene S - Aug 2021
Gemiddeld
Ontvangs slaan mens se asem weg. Pragtige kuns en meubels.
RS B - Mei 2021
Gemiddeld
Teleurstellend.
Cornel V - Apr 2021
Gemiddeld
Baie mooi plek. Lekker gebly.
Elsabé G - Feb 2021
Gemiddeld
Stil, landelike omgewing maar naby genoeg aan Bloemfontein. Akkommodasie was silwerskoon en luuks. Die lugversorger was ‘n groot bonus.
Martin V - Feb 2021
Gemiddeld
Gemiddelde blyplek.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Jammer om te hoor u het Marrakech verwaarloos gevind.
Januarie het dit amper elke dag gereen en dit was moeilik om die tuin onder beheer te kry. Ons twee eienaars het self in die tuin gewerk omrede, in twee gevalle het ons in die moeilike tyd 'n tuinuur probeer kry, maar was nie suksesvol nie. Februarie was die reen verby en ons kon weer die gras sny en die tuin is weer op standaard.
Ons het sopas die Venue oorgedoen. So is ons voordurend besig om die gastehuis op te gradeer.
Die"area" is 'n gegewe, gaste kan besluit om in die stad te bly of buite. As jy 'n rustige plaas omgewing verkies is Marrakech die plek. Slegs 9 kilometer van die middestad.
Ons het nog nooit 'n probleem met sekurityd gehad nie. Nog geen ongemagtige persoon het al die perseel betree nie. Ons het ook orals sekuritydskameras.
Ons as eienaars sien self om na die gaste en probeer ons beste diens te lewer.
Vriendelike groete
Hennie en Charles
Herman B - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Marrakech Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Ons het die afgelope 10 dae elke dag reën gehad. Kon nie die gras sny nie en dit is op die stadium nie so netjies nie. Ons personeel in die tuin is nog nie op vol sterkte a.g.v. Covid.
Vriendelike groete
Hennie
Adelle H - Okt 2020
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier by Marakech Gastehuis. Ons was vriendelik verwelkom en baie privaatheid gehad. Ons het aandete en ontbyt daar geëet en ek moet sê dat die kos heerlik en vars was.
Elsje V - Aug 2020
Gemiddeld
Jou huis weg van jou eie.
Jan D - Des 2019
Gemiddeld
'n Pragtige plek met eienaars wat jou soos 'n vriend laat voel.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die boodskap. Ons waardeer dit opreg. Julle is wonderlike gaste en ons hoop julle kom kuier weer vir ons by Marrakech.
Vriendelike groete
Hennie
Andre K - Nov 2019
Gemiddeld
Goed, soos altyd.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Good as always.
It was a good overnight stay as per usual (not the first time I have stayed there). Only one issue this time around and that was that I had no shower towel and by the time I noticed it was too late in the evening for me to go bother someone.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Liza H - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was wonderlik met vriendelike mense.
Marrakech Guest House se terugvoer
Hallo Liza,
Baie dankie vir die gradering van Marrakech. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete
Charles & Hennie
Abrie C - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekende en vriendelike diens met baie bederf.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en ons is bly dat julle jul verblyf by Marrakech geniet het.
Vriendelike Marrakech groete.
Peter W - Mrt 2019
Gemiddeld
If you want to relax. Marrakech is the place.
Lees meerLiza H - Feb 2019
Gemiddeld
Baie lekker, diens baie goed en aangenaam om daar te wees.
Joseph S - Jan 2019
Gemiddeld
Baie mooi gastehuis, uitstekende ligging.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very nice guest house, great location.
We enjoyed our stay at Marrakech, the guest house is very nice and is set in a great location. We were very happy.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ruda S - Des 2018
Gemiddeld
Sprokiesmooi.
Ashley G - Nov 2018
Gemiddeld
Mooi area en lekker rustige area.
Ulanddie G - Nov 2018
Gemiddeld
Jou huis weg van die huis!
Gerhardus K - Okt 2018
Gemiddeld
Alles was baie netjies en smaakvol.
Andre K - Mei 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Thania E - Apr 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Dennis P - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was 'n aangename verrassing.
Lees meerWinnie K - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was ok.
Marrakech Guest House se terugvoer
Die gebou is binne en buite, gedurende September 2017, oorgeverf. Ons het 'n erge droogte en waterbeperking, en as gevolg van dit is die tuin baie droog en van die plante al dood.
Vriendelike groete.
Ilet D - Jan 2018
Gemiddeld
Gasvry en vreeslik rustig, puik.
Marrakech Guest House se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoer. Dit is heerlik met gaste soos julle by Marrakech.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete.
Ilze H - Okt 2017
Gemiddeld
Baie vriendelike en betrokke eienaars.
Bertus K - Sep 2017
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet met die rustigheid van buite die gewoel van die stad met die diere en voëls om jou.
Marno L - Jul 2017
Gemiddeld
Puik.
Desire O - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Plek is mooi netjies met vriendelike personeel!
Marrakech Guest House se terugvoer
Beste Desire,
Baie dankie vir die moeite om terugvoer te gee. Ons waardeer dit opreg. Hoop om sulke spesiale gaste soos julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Marrakech Guesty House - bestuur
Lelanie M - Mei 2017
Gemiddeld
Rustigheid in oorvloed.
Marrakech Guest House se terugvoer
Beste Lelanie,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit is lekker om spesiale gaste soos julle te ontvang.
Vriendelike groete,
Marrakech Guest House - bestuur
Suzanne E - Apr 2017
Gemiddeld
Wonderlike, rustige blyplek.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie.
Dit is lekker om gaste soos julle te hê en ons sal probeer om voordurend ons beste diens te lewer.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Hennie Schoeman
Anita M - Mrt 2017
Gemiddeld
Fantasties. Wonderlik.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Hennie
Yvonne L - Mrt 2017
Gemiddeld
Vriendelike en aangename plek om te bly.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit baie. Ons sal altyd hard probeer om ons beste diens vir julle te lewer.
Vriendelike groete
Hennie Schoeman
Victor B - Jan 2017
Gemiddeld
Dit was waarlik 'n aangename, hartlike en vriendelike ervaring.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit baie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Hennie & Charles
Sonja B - Nov 2016
Gemiddeld
Aangename wegbreek!
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet by Marrakech.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Hennie & Charles
Ria S - Okt 2016
Gemiddeld
Pragtige gastehuis.
Lees meerMarrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Jammer vir die ongerief i.v.m. die skoonmaak van die kamer. Soos op Tripadvisor het ons u ook al om verskoning gevra. Dit is nie 'n bestaande prosedure by die gastehuis nie. Hulle moet die kamers eers skoonmaak na die gaste uit is en dit is dubbele werk omrede hulle dit weer sal moet diens as gaste uit is.
Die betrokke persoon is aangespreek daaroor.
Vriendelike groete
Hennie
Larissa M - Okt 2016
Gemiddeld
Vriendelike eienaar, netjies en lekker ontbyt.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Hennie
Marnus R - Sep 2016
Gemiddeld
Home away from home.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Hoop ons sien jou gou weer en jy is baie welkom by Marrakech.
Vriendelike groete
Hennie
Jonny S - Sep 2016
Gemiddeld
My verwagtinge is oortref.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was 'n groot voorreg om julle by Marrakech gastehuis te verwelkom.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete,
Hennie
Carol B - Apr 2016
Gemiddeld
Ek het my verblyf daar terdeë geniet.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly u was tevrede met u verblyf by Marrakech.
Hoop ons sien u gou weer.
Groete
Hennie
Anine N - Mrt 2016
Gemiddeld
Lekker ontbyt.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is jammer julle moes in die klein kamer geslaap het. Al die groter kamers was al bespreek en ek het vir u genoem die kamer is nie geskik vir 3 x persone nie omrede daar nie plek vir 'n bababed is nie.
Ons gebruik die kamer gewoonlik vir kinders of ouers wat saam met hul kinders op vakansie is.
U het ook met my bevestig dit is reg so nadat ek dit vir u genoem het.
Ek is baie jammer vir die ongerief.
Vriendelike groete
Hennie
Naomi S - Mrt 2016
Gemiddeld
Fantastiese plek!
Lees meerMarrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer van julle verblyf.
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te gehad het.
Vriendelike groete
Hennie + Charles
Jurgen B - Feb 2016
Gemiddeld
Swak diens. Nie vir sakereisigers nie.
Lees meerMarrakech Guest House se terugvoer
Geagte Mnr Becker
Ek is jammer om te sien dat u dit nie by Marrakech geniet het nie.
U het vir 2 x nagte bespreek en die dag toe u gearriveer het, het u my meegedeel u gaan vroeg die volgende dag terugvlieg en nie 2 x nagte bly nie.
Ons het dit goedgedink om u nie vir die 2de nag te laat betaal nie alhoewel ons die besprekings geld verloor en klaar kommissie betaal het.Nou verstaan ek nie die swak diens nie.
Ontbyt word by B&B,s van 7 uur af bedien. Ek het aangebied dat ek jogurt en vrugte sal gee en dat daar koffie en beskuit is. Doen dit met alle gaste wat voor 7 vertrek.
Mnr Becker u het 4 nm ingeboek en ons het 3 x restaurante wat 2 km van ons af is en 4 x restaurante wat 4 km van ons af is wat ek voel baie naby aan Marrakech is. Mens hoef nie stad toe te ry nie.
Weereens is ons jammer dat u ervaring nie positief was nie.
Ons probeer altyd om so ver moontlik ons gaste tevrede te stel. Dit is hoekom ons ook u nie vir die 2 de aand laat betaal het nie alhoewel ons daar geld verloor het.
Vriendelike groete
Hennie Schoeman
Richard G - Jan 2016
Gemiddeld
The guest house is set in beautiful tranquil surroundings and is magnificently decorated and very clean. Thoroughly enjoyable.
Anneli L - Jan 2016
Gemiddeld
Baie netjies met vriendelike diens.
Gerhard V - Jan 2016
Gemiddeld
Wat 'n heerlike verrassing in Bloemfontein!
Marrakech Guest House se terugvoer
Dankie Gerhard,
Dit is n voorreg om sulke oulike mense soos julle by Marrakech te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.
Tania V - Jan 2016
Gemiddeld
Wonderlike gasvryheid in rustige omgewing.
Lees meerBrenda B - Jan 2016
Gemiddeld
An absolutely beautiful guest house.
Jan-paul D - Jan 2016
Gemiddeld
Baie mooi plek, baie rustige atmosfeer, baie goeie waarde vir geld.
Mara-lize F - Jan 2016
Gemiddeld
Was vreeslik gerieflik en ontspannend.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie Mara. Dit was n voorreg om julle by ons te gehad het. Hoop ons sien julle gou weer by Marrakechgastehuis.
Vriendelike groete.
Hennie
Jaco B - Des 2015
Gemiddeld
Lekker.
Marrakech Guest House se terugvoer
Baie dankie, Jaco. Dit is 'n voorreg om gaste soos julle by Marrakech te hê. Hoop ons sien julle gou weer by ons.
Vriendelike groete,
Hennie
Lynette G - Nov 2015
Gemiddeld
Wonderlik!
Johan V - Nov 2015
Gemiddeld
Dit was wonderlik, alles was uit die boonste rakke!
Marrakech Guest House se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir die terugvoer na jul verblyf by Marrakech. Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Hoop ons sien julle gou weer want dit is lekker om sulke positiewe mense soos julle te ken.
Hanlie J - Nov 2015
Gemiddeld
Fantasties!
Izet H - Mei 2015
Gemiddeld
Ons het welkom en tuis gevoel, alles gekry wat ons sou wou hê! Baie dankie!
Dianne O - Mrt 2015
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet!
Anita M - Mrt 2015
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Denise B - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie geniet, die gasvryheid en vriendelikheid was goed en sal beslis weer daar aangaan!
Jacques B - Mrt 2015
Gemiddeld
Die plekmerker was foutief, maar die aanwysings per SMS was korrek.
Charl L - Jan 2015
Gemiddeld
Goed.
Paula E - Des 2014
Gemiddeld
Dis 'n pragtige plek.
Dj M - Nov 2014
Gemiddeld
Doodeenvoudig fantasties.
Sophia D - Aug 2014
Gemiddeld
Fantasties!
Christo C - Jul 2014
Gemiddeld
'n Oase in die Vrystaat!
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselslaan 5, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom