Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marrakesh

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-weg 3936, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Marrakesh is 'n pragtige strandhuis met 'n ontspanne gevoel in Bettysbaai. Dit bied selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Al die kamers het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en daar is nog 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, lugbraaier, oebroodjierooster, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met Google Chromecast, etenstafel, pooltafel en 'n binnebraai. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir 2 ekstra gaste. Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n Lapa met 'n vuurput en sitplek in die skaduwee.

Marrakesh is net oorkant die see en is naby verskeie plaaslike geriewe en aktiwiteite.

Slaapplek

’n Bespreking by Marrakesh sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Marrakesh
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zoie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Ligging

  • Disa-weg 3936, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marrakesh het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-weg 3936, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100e3803913b1a469c291f28306a44b14ef078c2720d2570d06d674d8cf6638ceafdcfb5dbc4e64a6bd2e5477b67d293c39e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 3936 Disa Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366441132904 18.896131519603
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem