Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marseilles Farm Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Marseilles Farm Guest House is ongeveer 5 km noord vanaf Victoria-Wes op ’n merino-skaapplaas, Marseilles. Hierdie gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf. Slegs 1 bespreking word per nag vir ’n groep van maksimum 8 gaste toegelaat.

Die huis het 4 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet, 'n aparte toilet, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste in 2 dubbelbeds en 4 enkelbeddens. Daar is lugversorging in die dubbelslaapkamer en waaiers en verwarmers word voorsien in al die ander slaapkamers en die leefarea is ingerig met 'n TV met plaaslike kanale. Die kombuis het ’n mikrogolfoond, broodrooster, ketel en stoof. Alle handdoeke word voorsien. Tee, koffie, melk, suiker en beskuit word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en 'n dubbelmotorhuis. Daar is 'n verskeidenheid doendinge op die plaas vir gaste om te geniet soos: pieknieks, wandelinge of ritte in die veld, swem in die dam, bergklim, voëlkyk of sterrekyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lynn D
Saam met vriende
5.0
Wonderful and relaxing. They had a problem with the water at Marseilles, so they organised for us to stay at Windsor, so the rating is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Cilizia V
Saam met vriende
5.0
Ruim parkering, lekker groot netjiese huis, ons het tuis gevoel. Baie lekker geslaap. Sal vir seker weer hier oorslaap. Word wakker op 'n plaas dit wa...
Sien meer
Apr 2024
Sonja D
5.0
Ten minste 5 ster akkommodasie. Baie baie dankie vir die span. Die spasie, netheid, alles is silwerskoon en pragtig met 'n prentjie mooi uitsig en mee...
Sien meer
Apr 2024
Anri R
5.0
Egte Karooplaas-rustigheid. Ideaal vir wegkom van die stad se gedruis. Stilte en pragtige Karoo-omgewing. Sterrehemel en lekker familietyd om die braa...
Sien meer
Mei 2023
Francois P
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Baie mooi en waarde vir geld.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ancha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Marseilles Farm Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNWMyNTcyLTUwYjItNDRhYS1hZmFkLTcwNjA3MTI3YjM4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 Marseilles Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.355080555556 23.126180555555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang