Martinique 34

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Martinique 34 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Shaka's Rock sowat 25 km noord vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dié woonstel bied asemrowende uitsigte vanaf die groot verandah en is naby Thompson's-strand, waar gaste kan swem in die see of die Olimpiese-grootte "Charlie's pool"-getypoel kan geniet.

Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer se bed kan in 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens omskep word. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank beskikbaar vir ekstra slaapplek. Die woonstel het bad- en stortgeriewe. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien, asook 'n strandsambreel en -stoele.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrgolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike verandah met stoepmeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe. Die verandah bied 'n see-uitsig en 'n uitsig op die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Martinique 34 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Martinique 34 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 790 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false