Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martinique Cove 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince-singel, Eenheid 15 Marina Martinique Cove, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Martinique Cove 15 is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rustige verblyf op die water.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, yskasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n etenstafel. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kleiner etenstafel. Die kamer lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n kinderspeelarea en veilige parkeerplek. Gaste het ook direkte toegang tot die kanaal. Die woonstel is naby die hoofstrand, plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Martinique Cove 15 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 127

Jaar gelys 12

Ligging

  • Port Au Prince-singel, Eenheid 15 Marina Martinique Cove, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince-singel, Eenheid 15 Marina Martinique Cove, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38b04b0a8ec159d9ae1dbcb585ab7824830a5abfaff6b8c88f04721d359f57ccc8e3125cc3162a5ab9e51eb764cc4ccb621f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) Port Au Prince Crescent Unit 15 Marina Martinique Cove 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075915044942 24.915613187172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem