LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Selfsorg in Van Dyks Bay

Martin's Rest   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Leana M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Hoogs aanbeveel. Martin's Rest is 'n stylvolle, moderne huis wat alles bied wat jy kan nodig kry. Baie goed uitgeleg en toegerus. Dit is geleë in 'n rustige cul-de-sac met 'n uitsig oor die golfbaan en die see. Groot slaapkamers en badkamers. Ons het dit verskriklik geniet, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marshe R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Lekker fantasties. Baie lekker gebly, netjies, gerieflik en het alles wat nodig is. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Wat `n wonderlike ervaring! Wat `n wonderlike ervaring! Dit is werklik een van die beste plekke wat ons al besoek het. Die plek het alles, maar ALLES, wat ’n mens nodig het! Vanuit `n argitektoniese oogpunt is die woning baie deurdag ontwerp. Ons het ons verblyf terdeë geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tylor C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Awesome getaway spot. Nice and peaceful. Very nice place, well kitted out with pretty much everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ek sal vir seker weer in die toekoms by Martin's Rest kom kuier. Ek gee 5 sterre vir alles, met rede; die huis is baie modern en stylvol ontwerp en gemeubileer. Die attention to detail van die gashere, met die opstel van die huis, is uitstekend (daar is duidelik baie aandag en sorg ingesit met alles). Die ligging en uitsig van die huis is fantasties en die straat en buurt is rustig en veilig. Ek kan Martin's Rest sterk aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Huisie by die see. Baie lekker in 'n slim plekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmamothusi M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Excellent. It was awesome, very beautiful, very quiet place and you can access a lot of activities around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nathan F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect getaway. It was nice. Next time, we will stay longer. It was a last-minute getaway, and what a perfect getaway it was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf R2 650
10 % AF
R2 650 R2 147
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R2 650
10 % AF
R2 650 R2 147
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 650
10 % AF
R2 650 R2 147
per nag (plek vir 6)
Bespreek

15 Snoek Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdff7c7ef3f9091d9f1a8f8c6304d8aca50ff408f999d74cd625d8f93357afd6e4398db12e9cfa866d679cf453c01c63a0691?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R2 147 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 15 Snoek Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.615746680962 19.347050952017