+27

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 15 Snoek Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Martin's Rest is 'n ruim vakansiehuis in Van Dyksbaai en spog met 'n uitsig oor die gholfbaan en gerieflike toegang tot Kleinbaai-getypoel. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die tweede, aparte badkamer het 'n stort. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n gemaklike slaapbank. Daar is ook 'n knus TV-hoekie met 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Buite is daar 'n plonspoel op die balkon en 'n stoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Snoek Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Martin's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

15 Snoek Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdff7c7ef3f9091d9f1a8f8c6304d8aca50ff408f999d74cd625d8f93357afd6e4398db12e9cfa866d679cf453c01c63a0691?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 15 Snoek Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.615746680962 19.347050952017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang