Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Chandre D - Mrt 2024
Algehele gradering
The best.
Marula Lodge Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for the feedback and rating, Chandre.
It was a pleasure to host you guys.
Regards,
Walter
Riëm K - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect!
Marula Lodge Guesthouse se terugvoer
Ek sê maar baie dankie, Riem. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Thank you, Riem. It was our pleasure to welcome and host you. I enjoyed our engagements.
Regards from Swellendam,
Walter
Lynette G - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful setting, warm and welcoming environment.
Marula Lodge Guesthouse se terugvoer
Thank you, Lynette. It was an absolute pleasure hosting you. It is guests like yourself that make it such fun to be a host.
Jacob T - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect stopover for history, nature and food and wine stops.
Marula Lodge Guesthouse se terugvoer
Thank you, Jacob.
It was a pleasure hosting you. Enjoy the rest of your trip.
Natasha B - Des 2023
Algehele gradering
Hemels.
Marula Lodge Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Natasha. Dit was my plesier.
Groete
Walter
Ronel H - Jan 2023
Algehele gradering
Was lekker vir oornag.
Marianne F - Jan 2023
Algehele gradering
Clean, great swimming pool!
Lucas V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Ursula M - Des 2021
Algehele gradering
Ideale plek vir 'n rustige wegbreek uit die stad.
Samantha B - Jul 2021
Algehele gradering
Very enjoyable
Piet C - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie mooi en rustig.
Donovan S - Aug 2019
Algehele gradering
Good value for stay.
Swj V - Aug 2019
Algehele gradering
Die lodge is gerat vir mense wat net 1 nag slaap en môreoggend weer vertrek. Nie vir paar dae nie.
Marula Lodge Guesthouse se terugvoer
Dear SWJ,
Thank you for your stay.
I am sorry that you didn’t experience a nice stay. We are always striving to give our guests the best possible service.
As per the description of all booking sites, there are tea- and coffee facilities available in the rooms. As we don’t offer self-catering, we don’t provide cooking facilities in the rooms.
We have plenty of guests who stay and enjoy more than 1 night with us.
Kind regards,
Marion
Marienette G - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Eleanor C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie positiewe ervaring.
Lees meerPetro L - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Charles B - Jan 2018
Algehele gradering
Waanzinnig mooi gelegen bed en breakfast, aardige en behulpzame eigenaars.
Gappie L - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Marcelle P - Sep 2017
Algehele gradering
Lovely!
Even B - Sep 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Catherine P - Mrt 2017
Algehele gradering
Very comfortable and relaxing atmosphere.
Eddo V - Mrt 2017
Algehele gradering
Just perfect.
Ernie Bruinen T - Feb 2017
Algehele gradering
Friendly and helpful owners.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike en behulpsame eienaars.
Ontbyt was baie lekker.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Derick E - Feb 2017
Algehele gradering
My verblyf was nie iets om oor huis toe te skryf nie.
Liesbeth V - Des 2016
Algehele gradering
Heerlijke B&B met vriendelijke gastvrouw en -heer!
Paul K - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige dorp met soveel geskiedenis.
Yolandi F - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens in 'n pragtige tuin!
Carina D - Mei 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met baie vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Reino V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Catherine P - Mrt 2016
Algehele gradering
We enjoyed the stay and would recommend the venue.
Ivan H - Jan 2016
Algehele gradering
Lekke plek, lekke mense, LekkeSlaap.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Brenda B - Okt 2015
Algehele gradering
Home away from home.
Herman F - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjiese, ontspannende verblyf met vriendelike eienaars.
Mirte W - Mrt 2015
Algehele gradering
Short but lovely stay with these great hosts.
Gert D - Jan 2015
Algehele gradering
2 dae van aangename verblyf
Willem B - Des 2014
Algehele gradering
Oorgeslaap vir een nag.
Alvin M - Des 2014
Algehele gradering
Oornag op roete na Tsitsikamma met motorfiets.
Dupuy I - Okt 2014
Algehele gradering
Super location
Charmaine L - Jul 2014
Algehele gradering
Die hartlike ontvangs en vriendelike diens het beïndruk.
Deon B - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed!
Louis M - Jan 2014
Algehele gradering
Die diens was uitstekend!
Hennie W - Des 2013
Algehele gradering
Lekker en maklik om te vind.
Jeanette B - Okt 2011
Algehele gradering
Very nice, neat, good service and friendly. Communicates well.
Manny J - Sep 2011
Algehele gradering
A delightful Guest House - Perfect Hosts
Lees meer- Kapasiteit: 13 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekstraat 111, Swellendam, 6740, Wes-Kaap