LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Masinga | LekkeSlaap
+15

Masinga

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dovehouse-weg 18, Gillitts, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf word gebied in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoë plafon. Die dak is deursigtig sodat gaste onder die sterre kan slaap.

Die karavaan bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n Marokkaanse kandelaar. Gaste het toegang tot hul eie boslapa met 'n lekker dek. Daar is ook 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Dit is 'n pragtige, unieke en privaat plek om te ontspan en uit te rus.

Die area bied 'n plaasmark op 'n Saterdagoggend, winkels, restaurante en koffiewinkels. Daar is ook staproetes by Gibakloof wat 8 km ver is. Gibakloof is bekend vir bergfietsry. Inanda- en Shongwenidam is 19 km ver en Durban se strande is 32,2 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Masinga sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Masinga
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dovehouse-weg 18, Gillitts, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Masinga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dovehouse-weg 18, Gillitts, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjx1hp9l7kG1qDTziWok4mrFYruyFyUmutLwUOOORgQpMDPlcjO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 18 Dovehouse Road Gillitts 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.775068168868 30.794358489898
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!