6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Matjiesvlei Retreat Swartskaap is 'n selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas 14,2 km vanaf Calitzdorp.
Dié plaashuis het 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamers het ’n bad of stort.
Die ruim kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het rusbanke en 'n etenstafel met 6 stoele, en die braaikamer is lekker groot.
Dié area lei na buite waar die swembadjie en parkeerplek is. Matjiesvlei Retreat Swartskaap is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n salige wegbreek ver van die stad se rep en roer.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 153
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Matjiesvlei Retreat Swartskaap het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang