Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 108

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Matjiesvlei Retreat Swartskaap
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marietjie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Wonderlik!

Dit was uitstekend! Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met vriende

Heerlik. Rustig. Stilte.

As jy ooit gewonder het, moenie. Pak jou tasse en bespreek. Wonderlike gaste-eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het ontspan van aankoms tot vertrek, baie gawe en vriendelike gasvrou!

Het stilte en natuurskoon en veral swemdam in die hitte baie geniet, pragtige omgewing, verblyf en geriewe puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornag in die Swartberge.

Pragtige gasteplaas diep in Matjiesvlei, maar daar is net een probleem - die lokasie is nie soos op die kaart pin nie! Die gastehuis het alles wat jy nodig het en is pragtig en netjies. Dit is 'n mooi omgewing met olyfboorde en 'n klomp spekbome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Asemrowende omgewing. Alles omtrent Matjiesvlei is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Salige wegbreek in die natuur met stilte en asemrowende berglandskap.

Swartskaap is ideaal vir 'n ontsnap uit 'n besige roetine met die asemrowende, stil en veilige omgewing waarin jy jouself bevind. Die huis is skoon, netjies en goed toegerus met alle benodigdhede wat 'n skottelgoedwasmasjien, wasmasjien en 'n baie lekker onderdak-braai-area insluit. Ons het die staproete na die rivier geniet, asook ingeloer by die ou poskantoor/museumpie. Indien jy weg wil kom van geraas, die natuur kan bewonder en hou daarvan om tussen die berge te wees, is Swartskaap die vakansieplek vir jou. Daar is ook baie om in die omgewing te doen met Calitzdorp met sy wynkelders, die Groenfontein pad te ry verby die Calitzdorp Dam, te gaan wynproe by Peter Bayly Wines, en die baie interessante "Rooikoppe" te sien. 'n Rit na Prins Albert via die Swartberg pas is ook 'n ideale dag uitstappie. Matjiesvlei Retreat se bestuurderes is ook baie gaaf en behulpsaam en beantwoord alle vrae wat jy voor die tyd mag hê. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolene B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene B
Gesin met tieners

Winterwegbreek.

Weereens is ons verras met die natuur se skoonheid en die stilte en vrede wat Swartskaap bied. Hierdie keer was dit na die groot reën en ons het vir die eerste keer Droë kloof vol water beleef. Die huis en geriewe was weereens silwerskoon en netjies met alles wat jy nodig het. Die weer het saamgespeel en ons het tot laat in die nag op komberse gelê en sterrekyk. Absoluut onvergeetlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Na aan die natuur.

Pragtige ligging aan die bopunt van die Matjiesvlei-vallei, heerlike slaapplek met ten volle toegeruste huis met alles en meer wat mens nodig het om lekker te kuier — selfs WiFi om met die buitewêrled te kommunikeer sou jy wou! Lekker groot onderdakbraaiplek. Ongerepte omgewing om in rond te wandel. Ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie V
Gesin met tieners

Heerlik gekuier, baie mooi uitsig en gerieflike huis.

Baie mooi omgewing. Pragtige uitsig vanaf huis oor berge. Baie gerieflike ruim huis met goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter O
Saam met vriende

A long weekend breakaway.

The weather didn't co-operate but we enjoyed our stay. A beautiful venue, fully equipped and ver comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene E

Rus vir die siel.

Hierdie voel soos 'n stop voor die hemel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scott K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott K
Saam met vriende

Fantastic setting.

Great spot in the bush, the river down below the farmhouse to cool off on a hot summer day. Great braai area. Really enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata R
Saam met vriende

Heerlike tyd in die natuur gehad.

Die pad was 'n avontuur op sy eie tot jy by hierdie oase uitkom op 'n baie warm dag. As ek 'n aanbeveling kan maak; koeler somerlinne en 'n vooraf-lysie wat gaste kan saambring, seep in badkamer, kookolie, melk, blits, ens. Anders was dit heerlik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N
Saam met vriende

Dit was great.

Baie beïndruk en wat 'n juweel in die Klein Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met vriende

Asemrowend mooi en die verblyf was uitstekend.

Die ligging en rustigheid is presies wat ons voor gesoek het. Ek sal beslis weer van Matjiesvlei Retreat Swartskaap gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronny K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronny K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en rustige verblyf.

Moes ons verblyf kort knip weens mediese ongeval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A
Saam met vriende

Amazing, gorgeous gem.

An unexpected oasis in the little Karoo. Beautiful accommodation that was welcoming and very comfortable. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n plek waar jy kan kop skoonmaak.

Puik akkommodasie weggesteek in n pragtige vallei waar die berge oor jou troon. Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Gesin met klein kinders

A hidden gem!

Swartskaap is such a hidden gem. We were pleasantly surprised by this wonderful spacious accommodation. We loved waking up to the natural sounds, the birds chirping away in the mornings, and seeing the little frogs jump about on the lawn during evenings and early mornings. The scenery, quietness, and fresh air were just what we needed. The accommodation has a lot to offer, everything is neat and clean with an amazing braai area and enough wood/supplies. Having pre-charged lights for load-shedding was an extra bonus. The only thing missing for us was hand soap in the bathrooms and a fan for the extra rooms. Our preteen loved playing outside and said it's one of his favourite places by far. We also visited the old post office and museum which was such a lovely walk. Regarding families with very small children. The extra bedrooms do not have adjoining access to the main house, so just be aware if you have small children. You have to go outside to walk across to the other two bedrooms. It's not far at all but might not be suitable for very small children. Our baby slept in a camper cot in our bedroom. Also, note it's a dirt road for a few kilometers to the accommodation, some low vehicles might struggle a bit. We drove it fine with a 4x2 bakkie. Our only complaint is we didn't stay long enough. One of our favourite places and will definitely visit it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met tieners

Salige vrede en stilte.

Alhoewel daar WiFi is, is daar geen selfoonsein nie en as Eskom die krag afsit, dus geen WiFi ook nie. Nie die kliënt se skuld nie, maar noem net as iemand dalk moet sein hê. Het nog steeds lekker gekuier ten spyte van sein en Eskom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luané V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Verskiklike mooi ligging, mens is omring met die natuur. Huis was mooi netjies en skoon, en het als wat mens nodig het. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlene V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene V

Wonderlike natuurskoon, mooiste staproetes.

Baie goed toegeruste plaashuis met alles wat jy nodig het! Asemrowende uitsigte - het 'n wonderlike Paasnaweek saam familie daar gehad. Absoluut ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D
Saam met vriende

Ongelooflik, netjies, skoon, salig en baie privaat.

Ons het net twee nagte oorgebly, maar sal maklik vir tien dae daar kan gaan rus. Swembad is 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolina F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik lekker en het die stilte geniet.

Om so diep in die berge te gaan rus was vir ons heerlik en het die siel gevul met groot rustigheid en dankbaarheid. Alles was mooi en skoon en ons het die swem geniet in die dam. Marieta se se gasvryheid was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolene B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene B
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik lekker!

Veilig en stil met net die voels wat roep in die oggend. Paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola M
Gesin met tieners

Netjies, rustig en pragtig.

Ons verblyf was uitstekend. Ons kon rus en die natuur geniet. Dit is baie netjies en goed toegerus. Ons gaan beslis weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious modern farmhouse in Matjiesvlei.

This modernn spacious farmhouse, situated deep in the valley in Matjiesvlei area, was a real gem. Three luxurious bedrooms, lovely entertainment area and all the amenities, rounded off a peaceful stay on this olive farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

As jy na stilte verlang is dit net die plek, die huis is pragtig en die ligging fantasties. Ons het dit regtig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met vriende

Uitstekende, rustige wegbreekplekkie in die Swartberge met 'n asemrowende uitsig.

Die roete na die plekkie is net misleidend en kan dalk vir sommige besoekers kwel as hul met 'n sedan voertuig daarheen reis. Lekkerslaap moet dit asseblief korrek aandui om enige verwarring te voorkom. Die afrit is 7 km teerpad uit op die R62 in westelike rigting van Calitzdorp. Daarna ry mens op 'n smal klipperige grondpad tussen die berge vir ongeveer nog 13 km to by Droë Kloof waar die huis geleë is aan die onderkant van die Swartberg se voet. Die rit kan tot 20 min neem. Glo werklik dat die advertering van die juweel beter gedoen kan word. Regtig 4-5 ster gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne F
Saam met vriende

Alles en meer as wat ons verwag het.

Skoon en netjies. Alles wat ons benodig het was beskikbaar. Ons gaan beslis weer terug daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Matjiesvlei-juweel!

Rustig en salig! Hier skakel 'n mens werklik af. Die huis en geriewe is netjies en skoon. Asemrowende uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droëkloofpad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7415519238e3ac5e44e1a44f4e9a5b93c9d956a263129e6fdb8568287cdbf7747079a3c6b703c305c46e8d0183d9bcd4be22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 Droëkloof Pad Matjesvlei Retreat 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.440666666667 21.674388888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem