+58
Selfsorg in Breederiviervallei

Matroosbergstasie Karoohuisies

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Matroosbergstasie Karoohuisies is 'n lieflike stukkie hemel op die platteland, net 27 km vanaf De Doorns. Matroosberg Karoohuisies is 'n ou treinstasie wat nou deel van 'n skaap- en beesboerdery is. Die plaas is heeltemal onafhanklik van die plaaslike krag- en waternetwerk en probeer omgewingsvriendelik saam met die natuur leef.

Verblyf op die plaas word in 4 lieflike selfsorgkothuise met gemaklike beddens gebied. Elke kothuis het 'n badkamer met 'n stort, 'n goed toegeruste kombuis, 'n knus sitarea en 'n stoep en ‘n privaat verhitte swembadjie. Die vierde kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea met 'n ingeboude braai en 'n verhitte swembad. Alle linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

De Doorns lê op die hoofroete tussen Kaapstad, Johannesburg en Gqeberha (Port Elizabeth) en is 'n dorp vol kulturele erfenisse. Aktiwiteite in die omgewing sluit wynproe, voetslaan, fietsry, 4x4-roetes en voëlkyk in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth Theron T
Saam met lewensmaat
5.0
Lafenis vir 'n moëe siel! Ek het die verblyf vir my bejaarde ouers bespreek en hulle het die verblyf baie geniet. Hulle is vriendelik ontvang. Die hui...
Sien meer
Mrt 2026
Karen V
Saam met lewensmaat
5.0
Kon net lekker rustig in die natuur wees. Die plekkie is perfek vir 'n rustige wegbreek van die stad.
Feb 2026
Lizette F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Dit was lekker. Rustig en stil.
Jan 2026
Magda V
Saam met lewensmaat
5.0
Siels vernuwing. Elzanne was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die soutbos huisie was baie netjies en skoon, en ook die erfie rondom dit. Ek het o...
Sien meer
Des 2025
Shaunelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek. Baie lekker oulike plekkie! Mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Sal aanbeveel!
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matroosbergstasie Karoohuisies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA433c1041c506668d586a6036a027f482ea358689dc1a9be72fb8f2a1f86d890a3685e0d2310bb280ae3ba28de03c595b863e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Matroosbergstasie, R318 Hexriviervallei 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.429453590624 19.836394786835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang