Max Executive Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Max Executive Apartments bied selfsorg-woonstelle in Ilovo, Sandton. Die kompleks is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge vir sakereise en vakansies.

Max Executive Apartments beskik oor 28 woonstelle wat elkeen smaaklik en soortgelyk ingerig is en uit 1, 2 of 3 en suite-kamers bestaan. Elke woonstel het 'n goed toegeruste oopplan-kombuis, eetkamer en 'n sitkamer. WiFi, 'n lessenaar en ander geriewe is ook in elke woonstel beskikbaar.

Die kompleks spog met 'n swembad, 'n gaste-sitkamer, goed toegeruste konferensiegeriewe, en maaltye en lughawe-pendeldienste is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Max Executive Apartments is 10 minute se stap of 2 minute se ry vanaf die Wanderers Gholfklkub, Bidvest Wanderers Stadium, winkels, restaurante en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Max Executive Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za