LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mayfair 143 | LekkeSlaap
+19

Mayfair 143

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Bank-laan 2, G19 Portofino, Island Club, Century City, Kaapstad, 7741, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mayfair 143 is in Century City in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers of vakansiegangers.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het banke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eetarea het heelwat sitplek waar gaste maaltye saam kan geniet. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dit is naby Canal Walk-winkelsentrum en Intaka-eiland, 1 van Kaapstad se besienswaardighede vir voëlkyk. Gaste kan ook kajak- en kanovaart in Century City geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Mayfair 143 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Mayfair 143
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • North Bank-laan 2, G19 Portofino, Island Club, Century City, Kaapstad, 7741, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mayfair 143 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Bank-laan 2, G19 Portofino, Island Club, Century City, Kaapstad, 7741, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARSAoZ9Y49qaKSwDfgt669a9e7Q8QwkDiBONvXCrMEDioE1jNyk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 North Bank Lane, G19 Portofino, Island Club Century City 7741 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.892504 18.507797
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!