Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mazwil Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockwell-weg, R60, Bonnievale, 6715, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mazwil Retreat is net 18 km buite Bonnievale en bied rustige en troeteldiervriendelike verblyf aan 8 gaste. Hierdie selfsorghuis is die perfekte plek vir 'n ontspannende wegbreek wat deur die natuur en plaas omring word.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Langs die kombuis is daar 'n ruim eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan, 'n boek kan lees of lekker met mekaar kan gesels.

Gaste kan die plaas se proteas en renosterveld verken, voëlkyk en die diere bewonder. Gaste kan tydens die somermaande in die dam en swembad afkoel. In die winter kan gaste langs die vuur ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Mazwil Retreat sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Stockwell-weg, R60, Bonnievale, 6715, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockwell-weg, R60, Bonnievale, 6715, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38673abf0d216421665ad91ae027884a696b31a485319cccf72919b98861a266bb55d4d8082ad635c67133de89b80e6f9223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) Stockwell Road R60 6715 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.890141575519 20.174195982585
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem