Mbbavala Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mbbavala Lodge is in die bosveld net buite die pragtige Phalaborwa-omgewing op pad na die Krugerwildtuin.

Die lodge bied verblyf in 6 luukse eenhede wat slaapplek het vir 14 gaste. Vier chalets het 'n privaat dek waar gaste die uitsig oor die Selati-rivier kan geniet en verskeie wild kan waarneem. Twee chalets het hul eie stoepie met 'n uitsig oor die bosveld en die fontein met waterlelies.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area met 'n uitsig oor die rivier en die swembad met sonstoele. Ons sjef berei daagliks heerlike driegangmaaltye voor. Wildritte en safaristaproetes kan daagliks onderneem word.

Mbbavala Lodge verseker 'n onvergeetlike ondervinding.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mbbavala Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za