Mbuzulwane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mbuzulwane is ’n lieflike selfsorghuis vir 7 gaste 30 km vanaf Nelspruit en 40 km vanaf Malelane.

Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers met ’n bad of stort. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die tweede kamer het ’n dubbelbed en plafonwaaier. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea met ’n TV en DVD-speler ontspan. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring om toegang tot DStv te hê.

Die leefarea lei na ’n stoel met meubels wat oor die tuin en dam uitkyk. Rook is verbode in die huis. ’n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek.

Braaigeriewe en parkeerplek word voorsien en daar is plek vir ’n boot of karavaan op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat daar ’n grondpad van 2 km lank is wat na die verblyf lei. ’n Normale voertuig is geskik, maar gaste moet net baie stadig ry.

Mbuzulwane bied doendinge soos visvang, voëlkyk, stap, fietsry en verskeie wild insluitend impala's, vlakvarke, koedoes, arende en nog meer rondom die dam.

Slaapplek

'n Bespreking by Mbuzulwane sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mbuzulwane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (vir 7 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]