Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McBains

K Sello Kamer
Vanaf
Vanaf R520
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

K Sello is vernoem na die Suid-Afrikaanse outeur, K. Sello Duiker. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger. Die kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer lei na 'n binnehof met 'n pizza-oond, sowel as 'n parkeerarea en kyk uit oor die Klein Sneeuberge. K Sello is ver links op die eiendom.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.

Huisreëls

Let daarop dat die eienaar saam met sy troeteldiere op die perseel woon.
Gaste moet hul eie handdoeke en flitse saambring.
Hout word nie voorsien nie, en gaste moet asseblief hul eie saambring vir die braai en die borrelbad.

Die pas is tans toe en slegs toeganklik vir gaste wat by McBains bly met vooraf reëlings wat getref is. Gaste moet hul lisensieplaatnommer aan McBains voorsien sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enid Bunk Kamer
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 11 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is vernoem na Enid Blyton en het 3 tri-stapelbeddens en 1 stapelbed, wat ideaal vir kinders of 'n groep is. Die kamer het sy eie stort en toilet langsaan en geniet 'n gedeelde binnehof wat 'n pizza-oond het. Die kamer is om die draai van die gemeenskaplike kombuis.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed Tripelstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 11 mense
1 xStapelbed
3 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer.

Huisreëls

Let daarop dat die eienaar saam met sy troeteldiere op die perseel woon.
Gaste moet hul eie handdoeke en flitse saambring.
Hout word nie voorsien nie, en gaste moet asseblief hul eie saambring vir die braai en die borrelbad.

Die pas is tans toe en slegs toeganklik vir gaste wat by McBains bly met vooraf reëlings wat getref is. Gaste moet hul lisensieplaatnommer aan McBains voorsien sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jack Cabin
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is na die Beat Generasie skryf, Jack Kerouac, vernoem. Die kamer het 2 enkelmatrasse en 'n skryftafel. Die hut is aan die ver regterkant op die eiendom en is ongeveer 50 m vanaf die gemeenskaplike badkamergeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer.

Huisreëls

Let daarop dat die eienaar saam met sy troeteldiere op die perseel woon.
Gaste moet hul eie handdoeke en flitse saambring.
Hout word nie voorsien nie, en gaste moet asseblief hul eie saambring vir die braai en die borrelbad.

Die pas is tans toe en slegs toeganklik vir gaste wat by McBains bly met vooraf reëlings wat getref is. Gaste moet hul lisensieplaatnommer aan McBains voorsien sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hunter Kamer
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is vernoem na die vader van Gonzo-joernalistiek, H. S. Thompson. Hierdie sonnige romantiese kamer het 'n dubbelbed en 'n tafel. Die kamer lei na 'n binnehof wat met Enid gedeel word, en is om die draai van die gemeenskaplike kombuis en badkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer.

Huisreëls

Let daarop dat die eienaar saam met sy troeteldiere op die perseel woon.
Gaste moet hul eie handdoeke en flitse saambring.
Hout word nie voorsien nie, en gaste moet asseblief hul eie saambring vir die braai en die borrelbad.

Die pas is tans toe en slegs toeganklik vir gaste wat by McBains bly met vooraf reëlings wat getref is. Gaste moet hul lisensieplaatnommer aan McBains voorsien sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bob kamer
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is vernoem na Bob Dylan, en het 2 enkelbeddens. Die kamer geniet 'n uitsig oor die dek onder en op die Klein Sneeuberge. Verder het die kamer 'n skryftafel en lei na 'n gedeelde kombuis. Hierdie eenheid is om die draai van die gemeenskaplike badkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer.

Huisreëls

Let daarop dat die eienaar saam met sy troeteldiere op die perseel woon.
Gaste moet hul eie handdoeke en flitse saambring.
Hout word nie voorsien nie, en gaste moet asseblief hul eie saambring vir die braai en die borrelbad.

Die pas is tans toe en slegs toeganklik vir gaste wat by McBains bly met vooraf reëlings wat getref is. Gaste moet hul lisensieplaatnommer aan McBains voorsien sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Herman Kamer
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is vernoem na Herman Charles Bosman en is aan die linkerkant van die eiendom. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook plek vir 'n bababed. Verder is daar gratis WiFi en die eenheid lei na 'n binnehof met 'n pizza-oond en 'n uitsig op die Klein Sneeuberge. Die kamer is naby die parkeerarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer.

Huisreëls

Let daarop dat die eienaar saam met sy troeteldiere op die perseel woon.
Gaste moet hul eie handdoeke en flitse saambring.
Hout word nie voorsien nie, en gaste moet asseblief hul eie saambring vir die braai en die borrelbad.

Die pas is tans toe en slegs toeganklik vir gaste wat by McBains bly met vooraf reëlings wat getref is. Gaste moet hul lisensieplaatnommer aan McBains voorsien sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Franklin Cabin
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is na Franklin W. Dixon vernoem en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid maak gebruik van gemeenskaplike badkamergeriewe en het 'n privaat dek met 'n fantastiese uitsig op die Klein Sneeuberge en 'n binnehof wat omhein is met installasie-kuns van Verna wat met groen Pongracz-bottels gemaak is. Die eenheid is oorkant die gemeenskaplike badkamergeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer.

Huisreëls

Let daarop dat die eienaar saam met sy troeteldiere op die perseel woon.
Gaste moet hul eie handdoeke en flitse saambring.
Hout word nie voorsien nie, en gaste moet asseblief hul eie saambring vir die braai en die borrelbad.

Die pas is tans toe en slegs toeganklik vir gaste wat by McBains bly met vooraf reëlings wat getref is. Gaste moet hul lisensieplaatnommer aan McBains voorsien sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sylvia Cabin
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is vernoem na Sylvia Plath. Hierdie losstaande hut is in die onderste hoek van die eiendom en het 'n dubbelbed en 'n buitelug-ablusie met 'n vrystaande bad, stort en 'n toilet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer.

Huisreëls

Let daarop dat die eienaar saam met sy troeteldiere op die perseel woon.
Gaste moet hul eie handdoeke en flitse saambring.
Hout word nie voorsien nie, en gaste moet asseblief hul eie saambring vir die braai en die borrelbad.

Die pas is tans toe en slegs toeganklik vir gaste wat by McBains bly met vooraf reëlings wat getref is. Gaste moet hul lisensieplaatnommer aan McBains voorsien sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jonathan Cabin
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié hut is vernoem na die Amerikaanse skrywer, Jonathan Saffron Foer. Hierdie losstaande hut is van populierhout gebou en het 'n lieflike uitsig op die Klein Sneeuberge. Die hut het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed, stapelbed en 'n enkelbed, en maak gebruik van 'n privaat buitelug-ablusie met 'n bad, stort, wasbakke, en 'n toilet. Verder is daar 'n privaat braai-area en 'n is 50 m vanaf die gemeenskaplike kombuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer.

Huisreëls

Let daarop dat die eienaar saam met sy troeteldiere op die perseel woon.
Gaste moet hul eie handdoeke en flitse saambring.
Hout word nie voorsien nie, en gaste moet asseblief hul eie saambring vir die braai en die borrelbad.

Die pas is tans toe en slegs toeganklik vir gaste wat by McBains bly met vooraf reëlings wat getref is. Gaste moet hul lisensieplaatnommer aan McBains voorsien sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R301, Eerste Tol, Bainskloofpas, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhZlUMczZiBCY0edelPWZxwRFHDsPs7vTMC16j658ovOZASxFz2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off the 301 Eerste Tol 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.616281348747 19.101139793395
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem