Meadowbrook Guesthouse
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karriboom-straat 1163, Moregloed, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Meadowbrook Guesthouse is 'n stylvolle, moderne, selfsorgeenheid wat korttermynverblyf in die Moot-area bied. Dit is naby die N1 en bied maklike toegang tot Pretoria. Die Waverly Corner-winkelsentrum het restaurante en winkels en is net sowat 800 m van die verblyf af.
Verblyf word in 4 suites gebied en elkeen het sy eie ingang, onderdakmotorhuis, en suite-badkamer, TV met vermaakkanale en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffiemaakgeriewe. 'n Werkslessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die instansie is maklik vanaf die N1-hoofweg bereikbaar en dit is in 'n stil en veilige area, ver van verkeer en geraas geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 81
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Karriboom-straat 1163, Moregloed, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Meadowbrook Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria Pretoria-Oos Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karriboom-straat 1163, Moregloed, Pretoria, 0186, Gauteng